Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manors 38

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir The Manors 38
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shantal G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantal G

Enjoyed our stay.

Very safe, quiet and relaxing.

The Manors 38 se terugvoer

Thank you for the very nice review. We are proud of our units.

The Manors 38
Lerisa L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerisa L

Baie goed toegeruste eenheid. Ons kon in gemak in vakansie geniet.

Die eenheid het 'n wasmasjien en tuimeldroër en dit het baie handig ingekom. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Daar was 'n daaglikse skoonmaak diens ook.

Barry B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B

Lovely place to stay, nice and peaceful and quiet.

Close to most things.

Jan-niel L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-niel L

Gerieflik, sentraal, veilig, kindervriendelik en maklik om op te spoor.

Uitstekende plek om te rus, geriewe soos wasmasjien en droër was dus baie handig met kleuters. Daar was ook voorsiening gemaak vir loadshedding in terme van batteryligte. Baie sentraal geleë, besigtinge letterlik 5 minute vanaf eenheid. Daar was nie DStv-geriewe nie (was genoem in bespreking dat daar nie geriewe is nie), maar daar is klomp DVD-flieks in die eenheid vir die aande, wat vir my 'n goeie gedagte was deur eenheidbestuur. Baie lekker, sal definitief aanbeveel vir 'n gesin wat wil gaan ontspan.

Vanaf
Vanaf R1 153
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 153
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa15cd65b57a865d73ac7fd347668ea38d68dfb454b27dc90221515a0d8beba03017de2beb849edddf6c9bc57349794b9bcd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 153 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Gazelle Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.527935422886 31.220778423452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang