Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manors 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 153 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Manors 38 is 'n volledig gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, binne maklike bereik van Willard Beach. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek en spog met lang dele sandstrande.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers is albei ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. In die sitkamer is 'n mini-UPS vir Wi-Fi.

In die hoofslaapkamer is 'n muurgemonteerde horlosie, linnemandjie en muurgemonteerde herlaaibare lig.

Die kombuis is volledig toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en 'n braai-area op die patio in. Die kompleks bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Lifestyle Centre, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 533

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gazelle-weg 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Manors 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 153
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 153
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa15cd65b57a865d73ac7fd347668ea38d68dfb454b27dc90221515a0d8beba03017de2beb849edddf6c9bc57349794b9bcd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 153 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Gazelle Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.527935422886 31.220778423452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang