Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manor House skuil teen die hange van die berg bokant Sir Lowry's Pass, geleë langs die Helderberg-wynroete in die Wes-Kaap. Hierdie historiese gebou, wat in 1795 gebou is, het die erkenning dat dit 'n nasionale monument is.

Die Manor House beskik oor 5 slaapkamers waarvan 3 op die onderste verdieping geleë is terwyl die ander 2 die Tweeslaapkamer-gesinssuite op die boonste verdieping vorm en 2 gaste in elke kamer kan akkommodeer. Die tweeslaapkamer-gesinssuite op die boonste verdieping het 2 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied.

Die Tuinkothuis langs die Manor House is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Skuifdeure maak oop op 'n patio in 'n privaat tuin.

Millers Cottage is 'n gemeenskaplike kothuis met 4 slaapkamers. Die Kothuis is apart van die hoofhuis en bied plaasuitsigte. Dit beskik oor 2 goedkoop solderslaapkamers onder 'n grasdak met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 slaapkamers op die onderste verdieping met 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis en leefareas is gemeenskaplik.

Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, die tuin en die swembad.

Die Manor dien hoofsaaklik as 'n funksielokaal en bied gereeld troues en geleenthede aan oor naweke en soms gedurende die week. Neem asseblief kennis dat funksiegaste tydens hierdie geleenthede op die perseel kan rondbeweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Yvette D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en plekkie is knus en mooi ingerig. Oor nag verblyf was lekker, maar te kort. Sal beslis weer van jul verblyf gebruik maak.
Jul 2024
Yashai S
5.0
Well recommended. Great bang for buck place. Wasn't expecting much for the price, but it exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Bradley O
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was baie lekker en ek sien uit vir nog 'n kuier. Vir my eerste keer by The Manor House het ons dit baie geniet.
Jan 2024
Ken M
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Excellent service from all the staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Sharyn W
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Enjoyed our stay. Our hosts were very accommodating and super friendly. Made us most welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Frederik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6be5ee1827132f9ec0cefe07b7342d4b3111e10bd7b0a31186274e1c4d6f381b43b48fc57c0112228148d99e8bc2f78e67a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 37 Knorhoek Road Knorhoek Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.111662 18.9212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang