Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manor Suite @ Plaisir Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wynlandgoed, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 025 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Manor Suite is deel van die Plaisir Suite Accommodation en is 'n pragtige ruimte met Engels en Kaaps-Hollandse kenmerke, perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin.

Die ruim eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n knus kaggel. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met stoele. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi en 'n lieflike kaggel.

Die stoep bied 'n ontspannende atmosfeer met meubels en 'n ingeboude braai-area.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite wat gaste in die area kan geniet soos voetslaan, fietsry, bergfietsry, visvang en wynproe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • R45, Plaisir Wynlandgoed, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 025
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 4 025
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wynlandgoed, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aaa9fefef6553c4aa5f74e1abc83e1c757dc8648228d470b80df261032bc1fb9c4b44adbe04b05e7baa7f4081120e48b3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 025 per nag (plek vir 4) R45 Plaisir Wine Estate 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.842601110606 18.958017809787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang