The Manson's Fynbos
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tryall-weg, Fynbos Lifestyle Estate, Sandown, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 494 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Manson's Fynbos is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Fynbos Lifestyle Estate in Sandown. Dit is die ideale wegbreek in Kaapstad en hierdie landgoed spog met 'n leefstylsentrum en is net 5 minute vanaf Table Bay en die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon. Die landgoed bied geriewe soos 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, gimnasium, muurbalbaan, wassery en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Tryall-weg, Fynbos Lifestyle Estate, Sandown, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tryall-weg, Fynbos Lifestyle Estate, Sandown, 7441, Wes-Kaap