Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manson's Green Creek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greencreek Lifestyle Estate, Zwartkoppies, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manson's Green Creek is 'n moderne, volledig gemeubileerde woonstel in 'n ultra-moderne en nuutgeboude landgoed in Pretoria.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na die patio met sitplek buite, die perfekte plek om 'n oggend koppie koffie te geniet. Daar is 'n leefstylsentrum wat spog met geriewe soos 'n restaurant op die perseel, 'n wassery, 'n buiteluggimnasium, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders en 'n sportveld en die eiendom is ook beurtkragvriendelik aangesien dit met rugsteunkrag kom. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 99

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Greencreek Lifestyle Estate, Zwartkoppies, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 149
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 149
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greencreek Lifestyle Estate, Zwartkoppies, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d655b297de8d121d37a64014e6357ce64192b1d8399f556b35d0c0e78170647bf0fe0c6e6c18b38f1ca299b0a58b3bd5c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2) Greencreek Lifestyle Estate Zwartkoppies 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.758697153134 28.378521117197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang