Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Maple Tree

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Rentia C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sal definitief hulle aanbeveel vir enige iemand. Baie lekker gekuier en was stil en rustig vir 'n oomblik. Kon asem haal en net die rustigheid en uitsig geniet. Mense baie aangenaam en vriendelik. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Maple Tree
Baie dankie, Rentia. Dit was lekker om jou by ons te gehad het.

Elsebie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Tanya was baie gasvry. Die gastehuis is skoon en netjies. Ek sal beslis The Maple Tree aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Maple Tree
Baie dankie was lekker om julle by ons te hê.

Avony D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2024

Awesome. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Vreemde versoeke, vir die prys wat mens betaal verwag jy darem DSTV en 'n lugversorger. Dit was baie netjies en skoon, maar toekomstige gaste moet onthou as jy TV wil kyk moet jy op jou eie DSTV rekening ingaan en deur jou foon stream. As jy die lugversorger wil gebruik moet jy krag koop en op die meter onder die lugversorger insit. As jy klaar gekuier het, word daar ook gevra dat jy jou asbliksak self verwyder. Ons het nie mooi geweet of ons die vullis huis toe moet neem of wat ons daarmee moet doen.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tanya
The Maple Tree
Hi Danie, jammer jy was teleurgesteld met die DStv en die lugversorging, maar as jy op ons gastehuis se beskrywing gaan lees het sou jy presies geweet het dat dit so is. Daar was geen van die weggesteek nie. Dan oor die vullis... daar is 'n groot drom buite om dit in te sit, niemand verwag van jou om dit huis toe te neem nie. Ons is jammer dat jy nie jou verblyf ten volle kon geniet het nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf7ded7376d52a79a136c95eb038abd15afdf3f7c63d06d7c1a284b65322433650fa0639885a61a457ad553460f59c8b667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Tipperary Street Kenmare Ext 4 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.103368912519 27.822461681581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang