Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Maple Tree

Gastehuis
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 22 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Maple Tree is geleë in Kenmare, Krugersdorp, veral bekend vir sy goudmynbou. Hierdie huis is 'n ideale wegbreek vir die hele gesin.

Verblyf word gebied in 2 aparte selfsorgkamers. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 1 aparte badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, dubbelwasbak, stort en bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en bad.

Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is ook ingerig met gemakstoele, haardroër en 'n TV waarmee gaste met hul eie stroomrekeninge kan aanmeld. Lugversorging is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Hierdie huis word nie deur beurtkrag geraak nie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die tuin, lapa en swembad op die perseel geniet. Restaurante, winkelsentrums en 'n gholfklub is almal binne maklike bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink The Maple Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf7ded7376d52a79a136c95eb038abd15afdf3f7c63d06d7c1a284b65322433650fa0639885a61a457ad553460f59c8b667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 27 Tipperary Street Kenmare Ext 4 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.103368912519 27.822461681581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang