Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Marilyn Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lambertweg 23, Valhalla, 0185, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Marilyn Room is jou huis weg van die huis en bied verblyf in 'n ou woonbuurt met wye oop strate, wat voorheen die lugmagbasis gedien het.

Die stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg sitplek en het 'n platskerm-TV. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste is naby die plaaslike militêre basis en hospitaal, die natuurreservaat, welige tuine en historiese geboue. Die plaaslike area bied ook buitelugavonture, gholfbane, weelderige eetplekke en die plaaslike teater. Fynproewersmaaltye word ook op jou eie stoep op die perseel gekook en bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lambertweg 23, Valhalla, 0185, Gauteng
  • Gaste dink The Marilyn Room het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lambertweg 23, Valhalla, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA511b3ff7bb51a7a1005702f7c9adebd783e2bab7463fa26994eb76a58e123756002817172eb27f9bf3baf88c877134d5cc45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 23 Lambert Road Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8023575 28.1407863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang