Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Marina House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port au Prince 1041, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 300 R2 070 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Marina House is 'n pragtige vakansiehuis in Jeffreysbaai reg langs die water in Marina Martinique. Dit is ideaal vir 'n vakansiehuis vol herinneringe saam met familie en vriende aangesien dit in 'n area is waar gaste verskeie aktiwiteite kan geniet.

Die verblyf het 'n omsetter wat die TV, ligte en WiFi gedurende beurtkrag kan aandryf.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n uitsig oor die marina en 'n dubbelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en stort.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 'n uitsig oor die marina en oorgenoeg sitplek waar gaste etes saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, sowel as 'n binnenshuise braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eetarea het skuifdeure wat lei na 'n houtdek met buitesitplek. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n uitsig oor die water het.

Gaste kan nabygeleë aktiwiteite geniet insluitend visvang, kanovaart, fietsry, verfbal, die Wacky Waterpark, 'n buite-gimnasium, bootritte, restaurante en 'n eerlikheidsbiblioteek. Marina Martinique het ook 'n rits watersportgeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leigh-ann T
5.0
Awesome house with great views. It was awesome - beautiful location and an excellent host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Jason B
5.0
The Marina House provides a sanctuary from the noise around, especially in December. The Marina House is a beautiful venue, with amazin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Carol J
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontspannende vakansie. Lieflike huis met alles wat jy benodig.
Des 2023
Marwaan B
Gesin met tieners
5.0
A beautiful and tranquil stay. The Marina House is perfectly situated and a great family home. We did not even realise that there was l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Angie M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely awesome stay. From the time we arrived until the time we left, everything was perfect. Thank you Elzabe and family. The Mari...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elzabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Port au Prince 1041, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Marina House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port au Prince 1041, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140648fe31cb71c9d90fe14320d7b37de5ea0f508c9d67f93f70e2d45c7f1508e57e6c73b9cdba307d328172e1aba4767f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1041 Port au Prince Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07769733917 24.915110081043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang