Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Marly Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 201, Die Promenade, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 740 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Marly Boutique Hotel is perfek geleë tussen die Twaalf Apostels-bergreeks en Kampsbaai-strand en bied nie net luukse kamers met see- of berguitsigte nie, maar is ook kompleet met 'n moderne Spa en 'n dak wat spog met 360-grade-uitsigte van Kaapstad se mees ikoniese landmerke.

Die hotel beskik oor 'n totaal van 37 kamers wat óf see-uitsig óf uitsigte oor die berge het. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens met gehalte-linne. 'n Moderne en suite-badkamer met marmerafwerking is beskikbaar in elke hotelkamer wat toegerus is met óf 'n bad óf 'n stort of albei. Badhanddoeke word voorsien asook komplimentêre hotelsepies.

Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n slim-TV, 'n Marshall-luidspreker, 'n Nespresso-koffiemasjien, gratis WiFi en 'n kroegie in. Sekere kamers het 'n privaat balkon met ononderbroke see- of berguitsigte asook sonstoele, wat dit 'n ideale plek maak vir gaste om heeltemal te ontspan en 'n bietjie son te vang.

Die Marly laat gaste toe om óf 'n paar drankies te drink óf langs die swembad op die dak by BapTise of Hinchilla te sit of hulle kan 'n heerlike seekosmaaltyd by Surfshack geniet. Kampsbaai is 'n sjiek woonbuurt aan die nuwerwetse Atlantiese kus. Sypaadjiekafees, kroeë en 'n informele, ontspanne atmosfeer maak hierdie plek 'n strandjutter se paradys.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Victoriaweg 201, Die Promenade, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R10 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 201, Die Promenade, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2460a82148bdc42ada41d57efd78d0dd171da9a32fe81e9e1099d9541578af3543c4d11cf7e567d27d22f8209e4e11bec8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 740 per nag (plek vir 2) 201 Victoria Road The Promenade 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952935 18.377563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang