Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Marvel

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherman's-draai 45, Llandudno, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Marvel is 'n pragtige en luukse gastehuis wat op die kusrotse van Llandudno in Kaapstad geleë is. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die berge, wat dit ideaal vir 'n ontspanne wegbreek saam met 'n geliefde in die Moederstad maak.

Hierdie skouspelagtige huis het 'n ruim koning-suite, luukse suite en 'n koningin-suite waarvan gaste kan kies. Elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke suite het 'n gemaklike bed met kraakvars, wit linne en 'n see-uitsig. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltebadhanddoeke en seep word voorsien.

Die koningsuite het ook 'n sitarea, platskerm-TV en 'n yskassie met voorraad. Die ander suites het elk 'n yskassie en gratis WiFi. Elke suite lei na 'n privaat balkon waar gaste 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. 'n Gratis ontbyt sal voorsien word.

Hierdie gastehuis het 'n lieflike, gemeenskaplike sitarea met oorgenoeg eetplek. Dit lei na 'n uitgestrekte stoep met braaigeriewe, buitesitplek, warmbad en 'n randvloeiswembad met 'n uitsig oor die see.

Hierdie gastehuis is ongeveer 2 km vanaf Llandudno-strand, 14 km vanaf Kaapstad se sakekern en 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Marvel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fisherman's-draai 45, Llandudno, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Marvel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherman's-draai 45, Llandudno, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc96f80276f035c8d3d492c2b613acfb8c7673c28d032b0b672633787b4d62aafc770a8faf9d5a458253822ebe2367388ff94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 45 Fisherman's Bend Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013648 18.33679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang