Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Matchbox

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rivierstraat 8, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Matchbox is 'n oulike gastekothuis geleë in die bekoorlike dorpie Napier in die skilderagtige Overberg-streek. Hierdie selfstandige eenheid is perfek geleë vir 'n rustige toevlugsoord weg van die stadsgewoel en bied gerieflike verblyf vir tot 2 gaste.

Die kothuis spog met 'n uitnodigende oopplan-slaaparea, kompleet met 2 gemaklike enkelbeddens en 'n klerekas. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir ekstra gerief kan gaste die gebruik van 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die eenheid geniet.

Buite wag 'n rustige privaat tuin, insluitend 'n 4-sitplektafel, wat die perfekte plek bied om te ontspan na 'n besige dag. Veilige parkeerplek word voorsien.

Neem asseblief kennis dat The Matchbox nie ten volle selfsorg is nie, maar sy gerieflike ligging is net 'n hanetreetjie van Napier se hoofweg af, waar 'n verskeidenheid fantastiese restaurante wag, wat 'n smaaklike verskeidenheid kulinêre lekkernye bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Matchbox
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rivierstraat 8, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Matchbox het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rivierstraat 8, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3d31af482490aa237fac939ca9e9f7b6d9711fa4e388fd8cf9d16fbe788befd60bf9584aec9ca76c96dee38e44c0339cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 River Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.483757591939 19.908921167362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang