Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Maxton Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp.

Verblyf word in 10 pragtige kamers gebied, waarvan 7 koninginkamers is en 3 2-enkelbedkamers is. Elke kamer het lugversorging, 'n elektroniese kluis, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hotel het ’n eetarea, veilige parkeerplek, gratis WiFi en geskenkwinkel met plaaslike produkte.

Gaste kan unieke besienswaardighede en doendinge geniet soos wynproe by die Oranjerivier Wynkelders, wyn- en brandewynproe by Bezalel, visvang by die Oranjerivier, ’n rivierbootrit op Sakkie se Arkie en die Kalahari-Oranje Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marissa Botha B
Besigheidsreis
5.0
Pragtige, netjiese, skoon verblyf. Die bed slaap baie lekker. Maklike inboekproses. Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Die voordeel is jy kan enige ...
Sien meer
Jun 2024
Marilize V
Saam met vriende
5.0
Lekker stil, skoon en baie netjies. Baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by the accommodation woon.
Mei 2024
Christina Wilhelmina V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent, friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Lara De D
Saam met vriende
5.0
Kort maar luuks. Die verblyf is baie netjies en skoon. Die kamer is groot en gemaklik.
Mrt 2024
Bernelee G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring. Puik diens! Sal definitief aanbeveel.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lenore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Maxton Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a09cd60a7a2f02341294f7ebc35903d10b056306c6022ff18a01ec29ee6416b8879781739ba324b044d309b69020978b5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 122 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.444459433643 21.26751317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang