Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Meadow Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Meadow Cottage is in lang weiveldgras langs 'n prentjiemooi dam versteek. Die luukse selfsorg-klipkothuis is die ideale wegkruipplekkie vir diegene wat van die gedruis van die stad wil ontsnap. Die kothuis is in die Sequoia Garden Retreat, wat in 'n vallei lê en deur die heuwels van Magoebaskloof omring word, in Haenertsburg geleë. Die kothuis is op 6 hektaar van ongerepte en formele tuine geleë. Hier kan gaste die vreedsaamheid van die berge ervaar.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, of 2 volwassenes met 2 kinders. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 1 kinderslaapbank in 'n oopplankamer. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien en badhanddoeke is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kothuis lei na 'n stoep en braaigeriewe. Beperkte hout is beskikbaar. Die kothuis het 'n alarmstelsel om veiligheid te verseker.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
This cottage has stolen our hearts on many levels. We'll most certainly be back! Absolutely stunning!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Radie F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige natuurtonele en volledige afsondering. Ons het ’n wonderlike tyd gehad in The Meadow Cottage en die natuurskoon is werklik asemrowend. Die li...
Sien meer
Nov 2024
Sienet H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek in pragtige natuurskoon. Hierdie is 'n juweel van 'n plekkie. Ons het die pragtige natuurskoon en stilte so geniet. Dis prentjiem...
Sien meer
Sep 2024
Bianca G
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik, my hart is steeds daar en ek by die werk . Dit was alles en meer waarvoor ons gesoek het. Ek sal enigetyd weer teruggaan en weer daar oo...
Sien meer
Mrt 2024
Tarryn M
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely. It is a beautiful cottage that looks just like the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Gaste dink The Meadow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38dd0bdd24a570c95f48daf535cc35266f2bdc85cd6d1f6887bd7dc131c7ff05b88df1fc3d87c9aec2926513045a1a8086b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 L6 Cheerio Road Sequoia Garden Retreat 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.899928 29.94918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang