Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Meadows At Millstream

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Steven V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Amazingly comfortable short stay. It was an amazing short stay with family. Beds were comfortable and the added bonus was an electric blanket for winter. You had everything you needed. Will definitely book again here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Home away from home. Unit is spacious, neat, and fully equipped. The owner was very friendly and welcoming. I will definitely recommend it if you are looking for a nice quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspannend, professioneel, netjies, genoeg om te doen. Ons sal weer teruggaan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho M
1 nag
5.0
Mei 2024

Tranquil. Beautiful place, well located and not too far away from civilisation. The place offered tranquility and the ability to zone out and recharge my batteries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was daar vir 'n naweektroue en het daar oorgeslaap, want dit was ook naby die venu. Dit is 'n pragtige plek, ideaal vir 'n naweekwegbreek! Alles was blinkskoon en beddegoed van die beste gehalte! Toegerus met alles wat jy nodig het! Self incheck-reelings het flot verloop! Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lieflike verblyf! Van die begin af was hul kommunikasie uitstekend. Daphne is wonderlik en het toegelaat dat ons 'n uur voor die tyd kon inboek, want ons moes regmaak vir 'n troue. Pragtige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus vir jou siel. Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pretty, clean, safe. Beautiful views, lovely cottage, modern and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Eenheid was baie netjies en modern. Beslis moeite werd. Eenheid was baie netjies en modern. Baie aandag is gegee aan die fynere detail. Kombuis ten volle toegerus. Omgewing rustig en stil. Vol lengte stoep 'n pluspunt. Waterdruk was effe laag in die stort. Daphne was puik. Hulle bied 'n "contactless check-in" wat wonderlik werk. Netflix ook 'n groot pluspunt. As jy soek na 'n lekker stil wegbreek met al jou moderne geriewe om jou, kan ek baie beslis The Meadows at Millstream aanbeveel. Sal beslis weer teruggaan soontoe. Fantastiese wegbreek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Vinnige wegbreek van die besige stad. Die verblyf was skoon en netjies, 'n rustige atmosfeer. Al die informasie was toeganklik en die bestuurder was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstream Country Estates, Mill Lane 26, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789b31aed4f7862a3bbc88c16e8d9f3adc35602c7feaf0fa24e19ce942651df32246a7644aa425e0780a4fe2956ff0249347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 Millstream Country Estates 26 Mill Lane 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779419491225 27.766342346763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang