Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mermaid's Tail

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gulley-weg 3, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mermaid's Tail in Pringlebaai bied 'n rustige wegbreek by die see. Daar is slaapplek vir 8 gaste en 'n swembad. Dit is in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai geleë en is 'n uitstekende opsie vir groepe of gesinne wat dié skilderagtige deel van die Wes-Kaap besoek.

Die huis het 'n Cape Cod-styl en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n klein sonkamer met 'n dubbelbed wat van die sitarea deur glasskuifdeure en gordyne geskei word. Twee van die badkamers is en suite en het 'n stort en die derde badkamer het 'n stort en 'n bad. Sjampoe/opknapper, stortjel en bad- en strandhanddoeke word voorsien. Gehaltelinne sluit donsveer-duvets in. Daar is ook tee, koffie, melk, suiker, beskuit en 'n verskeidenheid speserye waarvan gaste gebruik kan maak.

Die gerieflike sitarea het 'n houtvuurkaggel wat ideaal is vir koue winternagte. Die leefarea het ook 'n sonkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en uitsigte oor die swembad. Die leefarea het 'n sitarea, eetkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is 'n dek buite met 'n ingeboude braai en swembad. Die huis beskik ook oor plafonwaaiers, paneelverwarmers, 'n haardroër, DStv Explora en vesel-internet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat 2 ekstra slaapplekke bied indien daar onverwags meer gaste geakkommodeer moet word. 'n Bababed is ook beskikbaar.

Die huis is 'n rustige 10 minute se stap na die strand. Die houtdek het 'n pragtige uitsig oor Kaappunt se see en op die omliggende berge. Die uitsig oor die see en oor die swembad word deur die bure geaffekteer wat aangebou het, maar daar is steeds uitsigte oor die see vanaf die westelike punt van die dek en die 2 slaapkamers wat wes front.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nureen S
Gesin met klein kinders
5.0
Great house. Great views. Had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elzaan M
5.0
Het die beste tyd gehad! Paul & Jenny was in kontak en so vriendelik! Het 'n fantastiese tyd gehad!
Des 2024
Deborah P
Saam met vriende
5.0
Delightful. Very comfortable. The house made sense. Nice proximity to the beach with a view of the sea and mountain. Built so you are s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Mrs Marie R
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful experience. The weather was good. People are friendly. Baboon entertainment, lol. Lovely, can't complain about anything. Than...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Sheree S
Saam met vriende
4.8
As above. Amazing and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul Baines & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gulley-weg 3, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Mermaid's Tail het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gulley-weg 3, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694f3dddfc8dd034cf22d042cac39badb4820b305bcfa2ee4b299f319257416fdf108511d0ce044922b405d6496416a2b84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 3 Gulley Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.348147 18.832933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang