Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Milkwoods Luxury Living

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Milkwoods Luxury Living is 'n selfsorg-eenheid wat in Groot-Brakrivier in die Tuinroete geleë is. Hierdie huis is bo-op 'n heuwel en spog met ongerepte uitsigte oor die vallei onder wat dit 'n wonderlike wegbreek maak vir diegene wat 'n rustige ontsnapping wil hê.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en 'n plafonwaaier en het 'n en suite-badkamer met 'n luukse stort en toilet. Die klerekas is groot, met strykyster, strykplank, droograk, besem, stofpan/borsel, verwarmer, haardroër en japonne. Die kamer het dubbeldeure wat na die balkon oopmaak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kamer maak oop op die balkon met twee dubbelskuifdeure wat gemeubileer is met buitemeubels, 'n ingeboude braai en ongerepte uitsigte. Toegang tot gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is ideaal geleë naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, kroeë, gholfbane en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ursula Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kaaimansstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Milkwoods Luxury Living het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA398dc2061238065e6d65b59afcd32ac2e6002bdb556f6117663481ff70d9dfeb063eaca3757154436aaccf2ed8f1f4cf51af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Kaaimans Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.054529155545 22.214005807935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang