Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mills Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Mills Cottages is 'n knus selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Strand in die Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die woonstel het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n braai-area buite. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel is beskikbaar.

Die strand in die Strand is warm, beskut en op die rand van die promenade wat koffiewinkels, kaffees en restaurante het. Aktiwiteite in die area sluit swem, stap, fietsry, voëlkyk en wynproe in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christa M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige, skoon, moderne plekkie met alles wat jy benodig, met 'n gasvrye gasvrou. Baie veilig.
Jan 2025
Esther B
Saam met vriende
5.0
Ontspannend. Naby aan die see. Veilig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Jan 2025
Emeke S
5.0
Alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Janika N
Saam met vriende
5.0
Dit was so lekker, dit is die mooiste plekkie en so veilig. Dit was so lekker, dit is die mooiste plekkie en so veilig. Ek gaan definitief elke keer d...
Sien meer
Sep 2024
Annamart S
Saam met vriende
5.0
So netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het! Dit was beslis waarde vir geld! Lieflik en veilig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Mills Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe44ca02badec5f47b58a733e5e94da804aaeb80a380ea2a2c89f9c1dfcf876aaa2adc8f9305d6a7d70d016f6718866396b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 79A Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109223068898 18.835810039851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang