Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Minimalist

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljee Gray
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe. Die swembad is net kort entjie van die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Tariewe is net vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljee B
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n hoekbad, groot stort en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is modern en is met 'n yskas, mikrogolf en broodrooster toegerus. Neem asb. kennis dat daar geen stoof is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Tariewe is net vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio Kay
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Die kamer lei na 'n Portugese poel en die swembad is net 'n kort ent se stap van die kamer af.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Tariewe is net vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Roads End
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Roads End is 'n moderne solderwoonstel met slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer op die solder het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die moderne kombuis het 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n TV en toegang tot WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n terras en die tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit kamera-stelsel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is net vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Hide away
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid bied totale privaatheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. daar is 'n groot leerbank en 'n TV met Netflix in die sitarea. Gaste kan ook die swembad en moderne stoep gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is net vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc55ffb33275384058b68b0de99dc86050eb229b770808fad7f9ce13df62299032b52dca0dfb90834278a82b8819f9df3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 19 Defiant Avenue Airfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.1735599 28.31294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang