Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Model House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Cathy C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

5 ster. Julle sien my weer voor die einde van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsonderlike verblyf by The Model House Gastehuis. Ons onlangse verblyf by The Model House Gastehuis was werklik uitsonderlik. Vanaf die oomblik wat ons aangekom het, was die welkom warm en die atmosfeer uitnodigend. Die personeel was ongelooflik vriendelik en aandagtig, wat ons regtig tuis laat voel het. Die hoogtepunt van ons verblyf was die genereuse opgradering na 'n selfs beter kamer, wat ons ervaring onvergeetlik gemaak het. Die aandag aan detail regdeur die gastehuis was duidelik en het ons gemak en algehele genot verhoog. Wanneer ons in daardie rigting reis, sal The Model House Gastehuis ons eerste keuse wees. Ons het werklik bederf gevoel deur die uitstekende diens en pragtige omgewing. Baie dankie vir die onvergeetlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
The Model House
Thank you for choosing The Model Guest House. It was only our pleasure to have you stay with us. Looking forward to hosting you again! Thank you for being amazing guests. Kind regards, The Model Guest House

Chiamaka M
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Homely and safe. I really did enjoy the ambience and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaheer W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

The place is really beautiful. The stay was good. Had a nice time. The only thing is it was too quiet, which is only for business people from other countries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Value for money and personal care from management, I was ill and they went the extra mile. Absolutely fantastic! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantastiese plek. Kwaliteit. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik, skoon, netjies en gasvry. Baie gasvrye ontvangs en verblyf. Dankie Marié en Riaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
The Model House
Dankie Deon, vir die mooi review. Jy is hartlik welkom terug.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gerieflik, veilig en goed geleë. Heerlik gebly in die ruim, luukse kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Was good. Will be back for sure. We had a great reception and stay. The door was a bit noisy. A carpet for the bedside and a small cloth for dishes needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engela L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Nie aangenaam. Kamer was baie klein en moes badkamer met ander gaste deel. Eienaar was aanstellerig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ea5194587252deece3a0c06416fd480e4e60d47eb113609f66359e0fd04ace83888e03998fdfd60431b41ca81a34e08682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.882871802333 18.587435545091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang