The Mole Guest House
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Werft- em Mittelstraat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 453 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Mole Guest House is in Swakopmund aan Namibië se Atlantiese kus geleë. Dit is lekker naby die strand en die middedorp met sy talle restaurante, kroeë en winkels.
Hierdie gesinsvriendelike gastehuis bied verblyf met veilige parkeerplek en 'n pragtige tuin. Daar is 11 Dubbelkamers, 3 Gesinskamers en 2 Luukse Kamers. Al hierdie eenhede het private badkamers. Daar is ook 2 Gidskamers vir groepe. Elke luukse kamer het WiFi, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Buffet-ontbyt word elke oggend bedien.
Gaste het toegang tot privaat parkeerplek en 'n pragtige tuin. Daar is 'n lughawe bedeldiens en aktiwiteite in en om Swakopmund wat by ontvangs gereël kan word. The Mole Guest House is net 30 km vanaf Walvisbaai Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
The Mole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van Werft- em Mittelstraat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink The Mole Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Werft- em Mittelstraat, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang