Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Moorings 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! Asemrowend lekke. Pret, mooiste natuurskoon. Saligheid vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

First class location and accommodation. The unit and location were first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius Salmon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Egte Weskus gevoel. Puik. Ons het so lekker gebly en wou nog 'n dag langer bly, maar daar was reeds gaste ingeboek. Bummer. Sal The Moorings 3 beslis aanbeveel. Regte 'authentic' Weskus verblyf. Die ligging, die uitsig, die eenheid, die parkering onderdak reg voor jou deur. Sal daar wil aftree.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
The Moorings 3
Hello Tertius, Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle gou weer te sien, en hopelik kan julle langer bly.

Mila B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Tranquil stay with gorgeous views. Unit had everything we needed. Especially enjoyed the views from all rooms in the house. Had a lovely, peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Amazing ocean views. Stunning views of the whole bay. Rock pools to explore right on your doorstep. Walking distance to most of the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Walter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rus vir jou siel! Ongelooflike ligging, mens kom selde so naby aan die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miemie S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Lekkerste lekker! Een van die lekkerste plekke waar ons nog ooit gebly het. So naby aan die see en die hele konsep van die ou fabriek wat omskep is in moderne verblyf is absoluut briljant. Ons het alles gehad wat ons kon nodig hê en die restaurante binne stap afstand was ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustige area en mooi uitsig. Ons het 2 heerlike nagte gehad. Geen klagtes nie. Die eienaar was ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Incredible location Part of a renovated warehouse with other units out on the peninsula of Paternoster. Sit and eat brekkie with a front-row seat over the ocean and watch waves break over the main beach. Paddle in the rock pools and watch massive waves break over large boulders as the peninsula goes out to sea. Beautifully kitted out with everything we needed including a gas oven and combustion fireplace. A bit chilly in winter but good sunshine through the windows throughout the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominic R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Unbelievable, the pictures don't do it justice. The perfect space with everything we needed. The outside braai area is great, the entire space is beautiful, better than we could have imagined.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 833

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4e9c8c7a1a81374f1923f0ae03991bb6c44cdb2d4cb6411ca247d439e75a03a7004faf07ba113e03b9394b0f0ba1e842c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Kreeftegang Close Crayfish Wharf Complex 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806066519309 17.883347897962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang