Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mount Knysna

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen View-weg 5, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Mount Knysna is op die wêreldbekende Knysna-koppe geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Knysna-koppe en die omliggende landskap. Die Mount Knysna poog om te verseker dat jou verblyf werklik onvergeetlik is; dit is 'n plek om te ontspan en die goeie lewe te geniet.

Geniet dit om in een van die luukse suites te bly. Elke suite het skouspelagtige uitsigte oor die Heads, en beskik oor 'n en suite-badkamer met luukse badkamergeriewe, japonne en pantoffels, lugversorging, 'n 42-duim-TV met toegewyde DStv en flieks op aanvraag, gratis hoëspoed-Wi-Fi, 'n kroeg, kluis in die kamer en 'n Lavazza-koffiemasjien. Kies uit 1 van 4 manjifieke suites, en as jy gesin het is die luukse gesinsuite ideaal vir jou.

Die verhitte randvloei-swembad is die perfekte manier om te ontspan met skouspelagtige uitsigte oor die Knysna-koppe, en kan geniet word terwyl jy aan een van die hotelle se heerlike skemerkelkies teug terwyl jy die uitsig geniet.

Geniet die privaat luukse fliekteater met 12 sitplekke. Kies uit 'n keuse van die nuutste loketflieks, en ontspan in een van die leunstoele terwyl jy versnaperinge en drankies van jou keuse geniet.

Die wynkelder bied 'n unieke keuse van van Suid-Afrika se mees gesogte wyne. Kies uit 'n wye verskeidenheid oesjare om daardie perfekte ete te vergesel.

Die publieke geriewe en luukse kamers is smaakvol gemeubileer en versier en bied al die dienste en luukse wat enige verblyf 'n onvergeetlike ervaring maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glen View-weg 5, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen View-weg 5, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYWQwYmNhLTA0NTEtNDEwYS1iODhlLWEwOWFiNTA5NWMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 5 Glen View Road Coney Glen 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.078818 23.066067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang