The Muize Bed and Breakfast
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Axminster-weg 4, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die berg en oor die see en rivier. Dié gastehuis is 'n voëlkyker se paradys.
Die huis beskik oor 8 slaapkamers, waarvan 6 en suite-badkamers het en daar is 2 gemeenskaplike badkamers. Gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
'n Kontinentale ontbyt met Suid-Afrikaanse geure word daagliks bedien. Gaste kan ook van die spyskaart af bestel.
The Muize het braaigeriewe en is ideaal vir onthaal. Geriewe soos vuurmaakhout, braai-toerusting, speserye, en eetgerei is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir 10 voertuie. Gaste moet asseblief 'n parkeerplek versoek wanneer hulle 'n bespreking maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Axminster-weg 4, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
- Gaste dink The Muize Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Axminster-weg 4, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang