The Munyaka’s Manson
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Munyaka-Suid, Munyaka Waterfall City, Midrand, 2090, Gauteng
- Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Munyaka’s Manson is 'n selfsorgwoonstel op die Munyaka Lifestyle Estate in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sake- of ontspanningsreisiger.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, TV en etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, restaurant, spa, konferensiegeriewe, gratis parkeerplek en nog meer op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en Mall of Africa is net 4,9 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Munyaka-Suid, Munyaka Waterfall City, Midrand, 2090, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Munyaka-Suid, Munyaka Waterfall City, Midrand, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang