Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tessa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl-Ann
The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Thank you for your kind words, Tessa! We love making our guests feel comfortable and provide what enhances this because we know life is not cheap to live these days. You were such a lovely family and appreciated what we provided. May our Lord bless and keep you safe and healthy. Kindest wishes Ian and Cheryl

Chris W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Ideaal vir besigheid. Skoon, netjies en wonderlike gashere. Ruim, netjies met 'n lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lieflike woonstel in 'n pragtige omgewing. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Dit is pragtig gemeubileer met gemaklike beddens en snoesige beddegoed. Die stort het 'n lieflike stortkop en daar is genoeg warm water vir vier mense om gemaklik te stort. Die woonstel is baie goed geleë, naby aan die see en ander besienswaardighede. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willecia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Uitsonderlike warm gasvryheid. Ons het absoluut heerlik gebly by Cheryl en Ian. Hulle was seker die beste gasheer en -vrou wat ek al ooit teëgekom het. Hulle het ons en ons kinders so welkom laat voel en uit hulle pad gegaan om Keimond se hoogtepunte aan ons uit te lig. Die verblyf is baie netjies met alles wat jy nodig het om self kos te maak en selfs wasgoed te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl-Ann
The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Thank you, Willecia, for your very encouraging and kind comments, and also for enjoying The Nautical! Travelling and holiday accommodation are pricey in general, so we try our best for the entire family to feel warmly welcomed while enjoying the highlights of our little piece of paradise. Prayers for safety and favour for your beautiful family. Kindest wishes, Ian and Cheryl.

Joanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Hosts were 5 star. Just a lovely homely place. A big plus is the washing machine. We were on the road for a week and had washing. The host even supplied pegs and soap. All around it was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

An awesome place to stay. The cottage had absolutely everything we needed and more. Will happily go back to take a break away from the busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Awesome. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Ons het 'n heerlike en rustige paar dae daar deurgebring. The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n skoon en uiters netjiese en baie goed toegeruste woonstel. Ian en Cheryl het geen moeite ontsien om ons veblyf so gerieflik as moontlik te maak nie. Ons sal graag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Great weekend away before emigrating. Thanks for contributing towards this special weekend. Great hosts. Very clean accommodation. Everything you need for a weekend getaway. Thank you Ian and Cheryl for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Rustige wegbrekie. Alhoewel die see nie eintlik sigbaar is van die verblyf nie, is dit goed geleë, ruim, gerieflik en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl-Ann
The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Thank you for your review, Zelia, but could you please assist us by explaining why you only rated our cleanliness a 4? I apologise if I didn't inspect properly. We have always received a rating of 5. Could you also explain why our location was only rated a 3? How can we improve on that? Your ratings have dropped our overall rating from 5 to 4.2. We truly work very hard for our guests and we rely on these rentals for our living. Could you please assist us? Many thanks, Cheryl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971074ab76c63309bfcccdccf6b958816e80d9d962844ae23139cd78472ee6d5a9275c2e50ec89a03f37f7fdd712a48bcfa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 Off Main Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.689787922048 28.372497351344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang