Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nelsbells Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jaco W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

It was good. I will maybe go back but not sure. When we got there, the owner opened for the wrong person but it was not so bad. I only have a couple of things that were wrong. 1. The house was not clean; some of the toilets were not clean. 2. Dishes were not clean, full of dust. 3. The deck on the top looked like it had not been cleaned for a long time. We never used it because it was too dirty. 4. We were never notified that the dishwasher was not working or there. 5. One of the beds did not have an electrical blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Morne K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2023

Alles wel, die gas geyer in die stort is warm en koud, geen konstante hitte. Deur se handvadsel in die boonste badkamer is stukkend. Kan nie deur oopmaak van binne nie. Badkamer bo kort werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Goeidag Morné. Baie dankie vir jou terugvoer. Daar is nie ʼn gas geyser nie, maar ek sal defnituef daarna laat kyk. Die deur sal ook reggemaak word. Weereens dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Groetnis

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Hello Aneke. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek vra om verskoning vir die lang wag by die hek. Dit was vir 'n rukkie buite ons beheer. Die water wat munisipaliteit toe draai gebeur partykeer sonder waarskuwing, maar ek is bly julle het die huis geniet. Hoop julle kom weer kuier. Groete, Veronica.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Hallo Ina. Baie dankie vir die terugvoer. Ek vra om verskoning vir die vertraging met inboek. Ons is besig met reparasies en behoort binnekort reg te wees. Kan ek jou asb. vergoed vir die slot. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en is bly dat julle die warmte van die huis geniet het. Groetnis

Mariette V
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jul 2023

Baie potensiaal, maar basiese dinge ontbreek. Badkamerdeur het nie 'n handsvatsel aan die binnekant nie. 'n Alaramstelselbattery moet as deurstopper gebruik word om die deur toe te hou. Basiese higiëne ontbreek - broodrooster geroes, sekere kombuistoestelle is vetterig. Matte, bank en stoelkussings, komberse en gordyne is vuil. Hannddoeke is grof en is nie getuimeldroog nie. Skottelgoedseep mors a.g.v. onbruikbare houer. Plek vertoon goed maar verskil baie van foto's.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Andre G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie mooi, gesellige huis, weg van alles. Dit wat nodig is on the ontspan is by die huis. Ons het gegaan om weg the breek van al die gejaag en het die rustigheid daar beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons het heerlik gekuier, die naweek was te kort! Die atmosfeer is fantasties met die kaggel op die grondvloer, wat selfs die badkamer op die boonste verdieping warm en snoesig maak. Wat ek wel wil aanbeveel is dat daar 'n nuwe ketel voorsien word. Verder is alles na wense. Die eienaars het goeie kliëntediens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer jou insette rondom die ketel en sal dadelik werk maak daarvan. Wil ook sê julle was baie goeie gaste en hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Marelize R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlike ruimte. Beslis waarde vir geld. Skoon, ruim, netjies, mooi uitsig, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Hi Marelise. Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle julle kuier geniet het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Veronica

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie ontspannend. Die huis het groot ruimte en die tuin is groot die kinders kon baie lekker speel buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Hallo Chantell, ek baie bly julle het die naweek so geniet. Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop julle kom weer kuier. Groete, Veronica en André.

Yvette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Skoon en netjiese verblyf, naby die dorp. Lekker gebly, die huis was skoon en netjies en ons het die balkon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Veronica
The Nelsbells Cottage
Hallo Yvette. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word waardeer. Baie bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te akkommodeer. Groete. Veronica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 138, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8YlajH8fQI64LO0yMVUga0mNAEKKkvaHP6qtjhfyNBSzsSk2Sc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 82 5 1 5 138 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52075910688 28.419303119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang