Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir The Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cameron B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B

Week in die Kaap.

Definitief 'n lekker blyplek! Gerieflik naby Durbanville Mediclinic.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie van The Nest.

The Nest
Patricia H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

Home from home!

Beautiful, neat, modern and clean. Has everything you need. Very comfortable and the host made us feel very welcome with milk and juice in the fridge, plenty of coffee choices and hot chocolate! It was really home from home!

The Nest se terugvoer

Thank you for your positive feedback.

The Nest
Cheryl N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl N

Wonderful host, beautiful tastefully decorated unit! Highly recommended.

Very comfortable, extra special care to detail!

The Nest se terugvoer

Thank you for your positive feedback.

The Nest
Sansonette F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sansonette F

Heerlike, netjiese, goed toegeruste klein nessie.

Die gasvrou het vir seker baie moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Al is die plekkie klein, het dit als en nog meer as wat mens nodig sou hê vir 'n vinnige kuier.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie van The Nest Durbanville.

The Nest
Riana G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Waarde vir geld!

Ons was drie volwassenes en die verblyf was regtig baie goed. Alles was tot ons beskikking, behalwe natuurlik kos. Die gasvrou het selfs voorsiening gemaak vir elke dag 'n koppie koffie/tee en daar was melk en sap in die yskas met ons aankoms. Alles was skoon en gerieflik en alhoewel ons naby die hospitaal en winkelsentrums en restaurante was, het ons nie gevoel ons in die stad nie. Daar is twee badkamers, dus het elkeen sy privaatheid gehad en ons het geensins gevoel ons is in mekaar se pad nie. Die gasvrou het elke dag vir ons die beurtkrag skedule gestuur en sy was regtig baie vriendelik en behulpsaam en het moeite gedoen. 'n Vyfster verblyf!

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie van The Nest.

The Nest
Charlene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Netjiese, skoon woonstel, gasvrou het ons bederf met sjokolade en genoeg koffie en tee, heerlik verblyf.

Juliana is vriendelik en baie behulpsaam, was rerig net lekker om daar te kon bly.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe en mooi resensie van The Nest.

The Nest
Tersia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Waarlik jou huis weg van jou huis af!

Gasvrou is ongelooflik gasvry en daar is genoeg van alles voorsien vir ons hele gesin, van heerlike koffie tot vars melk en vrugtesap. Kombuis is ten volle toegerus en die hele woonstel is pragtig skoon en netjies. Baie dankie Juliana vir al jou moeite met klein Lewo, dit word baie waardeer. Ons het ons besoek by jou "nessie" baie geniet.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie.

The Nest
Carina S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Stunning!

The Nest bied aan meer as wat jy lees en sien op die foto's. Die eenheid is regtig 'n 12/10. Skoon en baie goeie gehalte op alle gebiede. Die gasheer en -vrou is altyd beskikbaar. Moenie twyfel nie, want jy gaan nie teleurgestel wees nie.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie van The Nest.

The Nest
Alma S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Pragtige en gerieflike woonstel.

Ons het elke oomblik geniet! Alles was net heerlik.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe en mooi resensie van The Nest.

The Nest
Nico C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Baie aangename ervaring.

Gasvrou uiters vriendelik en tegemoedkomend. Woonstel was pynlik netjies en skoon. Toegerus met alles wat jy kan benodig. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Alice B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B

The apartment was very clean. It contained all the extras we may have needed. Juliana was excellent! She responded instantly and provided helpful advice.

Would recommend it to friends! The apartment was well equipped to handle load shedding too. Would definitely stay there again!

Elsie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie L

Dit was baie lekker en baie netjies. Ons het baie tuis gevoel.

Al wat gemis het was braaigeriewe. Die res was uitstekend! Sal The Nest vir almal aanbeveel.

Albre M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albre M

Was uitstekkend.

Ons het dit baie geniet, was pragtig en baie rustig, dankie.

Chrisna H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna H

Ongelooflik lekker.

Die verblyf was ongelooflik lekker gewees. Skoon, netjies en net 'n plesier om hier te kuier. Baie moeite gedoen!

Gerrit E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Uiters netjies. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

Jaco S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Niks minder as perfek nie.

Die woonstel is uit die boonste rakke uit. Netjies en skoon.

Tanya H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Die perfekte plek.

Die ongelooflike klomp moeite wat Juliana maak, met kommunikasie van voor tot na verblyf, asook klein dingetjies in die woonstel maak 'n pragtige plek nog meer lekker om in te bly. Skoon, gerieflik, gemaklik en sentraal geleë. Alles wat jy nodig het en soveel meer. Ons beveel The Nest graag aan.

Christa S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Die mooiste plek! Pragtig gemeubileer. Lieflike atmosfeer.

Presies wat ons nodig gehad het. Vriendelike ontvangs en kommunikasie. Het baie welkom gevoel. Gasheer en gasvrou stap die ekstra myl!

Rona S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Die verblyf was puik.

Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat, Milano-kompleks, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5527ddc5af50b76a6525621f0b96647db91eaf393038534a82df2924166b1f69a880c304b52166825fc15e6d912189adaf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Hyacinth Street Milano Complex 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82609149516 18.652496715939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang