Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat, Milano-kompleks, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Nest is 'n pragtige moderne woonstel geleë in 'n sekuriteitskompleks in Durbanville.

Hierdie ruim woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cameron B
Saam met lewensmaat
5.0
Week in die Kaap. Definitief 'n lekker blyplek! Gerieflik naby Durbanville Mediclinic.
Aug 2024
Patricia H
Besigheidsreis
5.0
Home from home! Beautiful, neat, modern and clean. Has everything you need. Very comfortable and the host made us feel very welcome wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Cheryl N
5.0
Wonderful host, beautiful tastefully decorated unit! Highly recommended. Very comfortable, extra special care to detail!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Riana G
5.0
Waarde vir geld! Ons was drie volwassenes en die verblyf was regtig baie goed. Alles was tot ons beskikking, behalwe natuurlik kos. Die gasvrou het se...
Sien meer
Nov 2023
Charlene M
5.0
Netjiese, skoon woonstel, gasvrou het ons bederf met sjokolade en genoeg koffie en tee, heerlik verblyf. Juliana is vriendelik en baie behulpsaam, was...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hyacinth-straat, Milano-kompleks, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat, Milano-kompleks, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5527ddc5af50b76a6525621f0b96647db91eaf393038534a82df2924166b1f69a880c304b52166825fc15e6d912189adaf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Hyacinth Street Milano Complex 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82609149516 18.652496715939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang