Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Eugene S
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Goed toegerus. Vriendelike gasheer en gasvrou. Veilig met sekuriteitshek. Dit was baie warm, maar die eenheid was gelukkig toegerus met lugversorgers in die slaapkamers. Die eenheid is goed toegerus en alles het gewerk. Oulike gesin wat my ontvang het. Ek was baie nabygeleë aan die plek waar ek moes wees in Richardsbaai. Lekker baie pakplek in die kaste. Baie ekonomiese verblyf en ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Nest
Baie dankie Eugene. Ons is bly jy het lekker gebly en dat alles vir jou reg was. Vriendelike groete

Lindie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker rustig. Die kuier was lekker en rustig. Die strand was skoon. Mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Nest
Ons is bly julle het die tyd hier geniet. Groete

Hennie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Heerlik gebly in lugverkoelde kamers. Goed geleë naby alles. Sal beslis weer The Nest besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Nest
Baie dankie vir die goeie terugvoering! Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Marie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlik. Het SMS ontvang dat ons vroeër kon in boek, wat 'n bonus, plek perfek met wasmasjien as jy wou wasgoed was, mooiste welkombrief op bed gekry, sy tot spesiale boek wat goed om te doen en waar om te eet gehad wat baie gehelp het. Baie vriendelik en huisie net so mooi 2 slaapkamers met lugversorging, lekker kombuis, breekware, alles puik kondisie verrassing was dat daar braaibak was. Klein braaier buite met lekker sitarea om te ontspan na dag by see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Nest
Baie dankie Marie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer.

Brent S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

A home away from home. Pricing was right, location was spot on for what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
The Nest
Thank you Brent and Alexandra! It was lovely to meet you. We hope to see you again.

Wayne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Perfek vir 2 gaste. Eienaars besonders hulpvaardig. Het ook ons privaatheid gerespekteer. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
The Nest
Baie dankie Wayne. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Tanya S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Very pleasant. Clean, peaceful and close to several amenities. Friendly helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
The Nest
Baie dankie vir die terugvoer Tanya. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete

Elsie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2022

Baie vriendelik en tegemoedkomend. Was ideaal gewees vir oornag-akkommodasie. Gasvrou is vinnig om te gelp en altyd vriendelike diens gekry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
The Nest
Baie dankie Elsie. Dit was lekker om julle te verwelkom.

Nombs P
Kort verblyf
4.2
Feb 2022

Spacious, homey and comfortable. Enjoyed my stay at The Nest in Richards Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
The Nest
Thank you Nombs! We hope to see Sebastian again.

Amanda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

Good location. Comfortable stay and grateful for the air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Tanya
The Nest
Thank you for your review, Amanda. Keep well!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyndeining 4, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd650d221df1b4e809593c7c900ff2fcb50b262d4bf62f28695705ab9f085c3cb904367b6a47d3b521569a90c5e4f7f54b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 4 Dolfyndeining Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.786204 32.094852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang