The Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene S - Jan 2023
Algehele gradering
Goed toegerus. Vriendelike gasheer en gasvrou. Veilig met sekuriteitshek.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Eugene. Ons is bly jy het lekker gebly en dat alles vir jou reg was. Vriendelike groete
Lindie M - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
The Nest se terugvoer
Ons is bly julle het die tyd hier geniet. Groete
Hennie S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly in lugverkoelde kamers. Goed geleë naby alles.
The Nest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering!
Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Marie F - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerThe Nest se terugvoer
Baie dankie Marie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer.
Brent S - Feb 2022
Algehele gradering
A home away from home.
The Nest se terugvoer
Thank you Brent and Alexandra! It was lovely to meet you. We hope to see you again.
Wayne E - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 2 gaste.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Wayne. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.
Tanya S - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
The Nest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Tanya. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Elsie N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en tegemoedkomend.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Elsie. Dit was lekker om julle te verwelkom.
Nombs P - Feb 2022
Algehele gradering
Spacious, homey and comfortable.
The Nest se terugvoer
Thank you Nombs!
We hope to see Sebastian again.
Amanda W - Jan 2022
Algehele gradering
Good location.
The Nest se terugvoer
Thank you for your review, Amanda. Keep well!
Aileen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal nooit weer by hierdie plek in boek nie.
Lees meerThe Nest se terugvoer
Aileen, ek is jammer dat jy voel ek het niks daaromtrent gedoen nie.
Ek het die kraan baie meer toe gekry as wat jy hom gehad het en daar was baie min en saggies druppels wat geval het. Daar is ook 'n tweede slaapkamer met 'n gemaklike bed en lugversorging wat jy kon gebruik het. Die badkamer deur en die deur tussen die kamers kon toe gemaak het om te kon slaap, sou dit jou wakker gehou het.
My boodskap aan jou het gesê dat die bouer het gesê om by die pype uit te kom met teels tot by die dak gaan ons die hele stort/badkamer moet oordoen en dus het ek gesê as jy uit is kan ons dit eers doen. Natuurlik wou ons nie bouwerk laat plaasvind terwyl jy daar gebly het nie vir net nog 1 aand.
Die stort kop sowel as die krane is splinternuut, dus word onderhoud gereeld gedoen en so gou as moontlik.
Die vorige gaste het die eenkeer gesê oor die kraan, toe kry ek hom maklik toe. Hulle het nie weer gesukkel nie dus het ons niks verder gedoen nie.
Ons is ook jammer om te sien dat 'n kraan, die sekuriteit, lokasie en skoonheid affekteer en dat daar niks positiefs vir jou was nie.
Ons het so ver net goeie resensies gekry oor ons Fish Eagle eenheid en dus kan ons ook net regmaak soos wat gaste vir ons laat weet. Die bouer kom volgende week omdat ons nou weet dit is nie net die rubber seals en krane wat die probleem is nie.
Benita G - Nov 2021
Algehele gradering
Love die plekkie. So mooi. En alles wat jy benodig.
The Nest se terugvoer
Baie dankie, Benita! Dis was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien as julle in Rbaai is.
Carl G - Des 2021
Algehele gradering
For the short time that we were in Meer En See, this place served its purpose.
Lees meerThe Nest se terugvoer
Thank you for the thorough review Carl! We are glad that it met your needs.
Kind regards
Carol S - Des 2021
Algehele gradering
The room was smaller than I expected with no window in the bedroom at all.
The Nest se terugvoer
We apologise that you arrived when one of Richards Bay's transformers had blown. Just a terrible ending to your already long day!
We had a new cleaner on duty and have brought this to his attention. Keep well!
Allen R - Feb 2020
Algehele gradering
Dis was regtig 'n mooi plek gewees, sal weer daar book.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Allen. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.
Sanette C - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kuier was wonderlik met baie gasvrye en behulpsame eienaars.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Sanette. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Tanya @ The Nest
Gerhard V - Nov 2019
Algehele gradering
Very nice and quiet suburb.
The Nest se terugvoer
Dear Gerhard,
Thank you for your feedback. We enjoyed hosting you. We hope to see you again in the future.
Kind regards
Karen W - Jan 2019
Algehele gradering
Was quite happy with The Nest.
The Nest se terugvoer
Hi Karen,
Thank you for your review. We hope to see you again.
Kind regards,
The Nest
Marelize N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en vriendelike eienaars.
The Nest se terugvoer
Hi Marelize,
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete,
The Nest
David G - Feb 2019
Algehele gradering
Vir oorslaap nie vir selfversorging nie.
The Nest se terugvoer
Baie dankie, David.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
The Nest
Janet V - Okt 2018
Algehele gradering
Ons kind se eerste see-ervaring, en The Nest het dit vir ons super spesiaal gemaak! Baie dankie!
The Nest se terugvoer
Janet, ek is so bly julle het die tyd hier geniet! Ons voel geëerd dat ons kon deel wees van so 'n spesiale ervaring. Julle was so stil, ons het nie eers geweet ons het gaste nie.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
The Nest
Magda F - Jun 2018
Algehele gradering
Most comfortable beds, thanks.
The Nest se terugvoer
Baie dankie tannie Magda. Ons hoop om jul weer te sien!
Groete
The Nest
Gerrie L - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en waarde vir geld.
The Nest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Gerrie.
Groete
The Nest
Mike P - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Michael. Ons hoop om julle weer te sien
Groete
The Nest
Lorraine Z - Apr 2018
Algehele gradering
Pleasant stay, very quiet clean bedding everything was 100%.
The Nest se terugvoer
Thank you for your review Lorraine. We hope to see you again in the future!
Kind regards
The Nest
Ronel P - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Henk. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Groete
The Nest
Elize V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Nest se terugvoer
Dankie Elize! Dit was lekker om jou by ons te hê.
Groete
The Nest
Johan O - Des 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
The Nest se terugvoer
Hi Johan,
Dankie vir die terugvoering.
Ongelukkig is die spasie beperk en dus net n "bar fridge" wat inpas soos op die "website" gesê is. Jammer oor die kos wat bederf was.
Groete,
The Nest
Henri K - Jul 2018
Algehele gradering
Value for money, you get what you pay for.
The Nest se terugvoer
Baie dankie, Henri.
Reney M - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and neat but far from beach and shops.
The Nest se terugvoer
Thank you for taking the time to leave a review Reney. I am sorry that you were disappointed with the distance. On the website, it says the nearest beach is approximately 2.5 km and nearest shopping centres approximately 800 m.
Anna-marie C - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties
The Nest se terugvoer
Baie dankie Anna-marie. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfyndeining 4, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang