Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir The Nest
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eugene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Goed toegerus. Vriendelike gasheer en gasvrou. Veilig met sekuriteitshek.

Dit was baie warm, maar die eenheid was gelukkig toegerus met lugversorgers in die slaapkamers. Die eenheid is goed toegerus en alles het gewerk. Oulike gesin wat my ontvang het. Ek was baie nabygeleë aan die plek waar ek moes wees in Richardsbaai. Lekker baie pakplek in die kaste. Baie ekonomiese verblyf en ek sal beslis weer daar gaan bly.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Eugene. Ons is bly jy het lekker gebly en dat alles vir jou reg was. Vriendelike groete

The Nest
Lindie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Lekker rustig.

Die kuier was lekker en rustig. Die strand was skoon. Mense was baie vriendelik.

The Nest se terugvoer

Ons is bly julle het die tyd hier geniet. Groete

The Nest
Hennie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Heerlik gebly in lugverkoelde kamers. Goed geleë naby alles.

Sal beslis weer The Nest besoek.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering!
Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.

The Nest
Marie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Wonderlik.

Het SMS ontvang dat ons vroeër kon in boek, wat 'n bonus, plek perfek met wasmasjien as jy wou wasgoed was, mooiste welkombrief op bed gekry, sy tot spesiale boek wat goed om te doen en waar om te eet gehad wat baie gehelp het. Baie vriendelik en huisie net so mooi 2 slaapkamers met lugversorging, lekker kombuis, breekware, alles puik kondisie verrassing was dat daar braaibak was. Klein braaier buite met lekker sitarea om te ontspan na dag by see.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Marie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer.

The Nest
Brent S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brent S

A home away from home.

Pricing was right, location was spot on for what we required.

The Nest se terugvoer

Thank you Brent and Alexandra! It was lovely to meet you. We hope to see you again.

The Nest
Wayne E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne E

Perfek vir 2 gaste.

Eienaars besonders hulpvaardig. Het ook ons privaatheid gerespekteer. Sal sterk aanbeveel.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Wayne. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

The Nest
Tanya S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Very pleasant.

Clean, peaceful and close to several amenities. Friendly helpful host.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Tanya. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete

The Nest
Elsie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie N

Baie vriendelik en tegemoedkomend.

Was ideaal gewees vir oornag-akkommodasie. Gasvrou is vinnig om te gelp en altyd vriendelike diens gekry.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Elsie. Dit was lekker om julle te verwelkom.

The Nest
Nombs P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombs P

Spacious, homey and comfortable.

Enjoyed my stay at The Nest in Richards Bay.

The Nest se terugvoer

Thank you Nombs!
We hope to see Sebastian again.

The Nest
Amanda W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda W

Good location.

Comfortable stay and grateful for the air conditioning.

The Nest se terugvoer

Thank you for your review, Amanda. Keep well!

The Nest
Aileen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Aileen V

Sal nooit weer by hierdie plek in boek nie.

Ek het gegaan vir besigheid en het by The Nest ingeboek. Ek het die eerste oggend wakker geword om te gaan shower, net om uit te sien dat die krane vreeslik moeilik was om oop te maak. Ek het dit na 'n ruk oop gekry maar kon dit nie weer toe gekry het nie. Ek het Tanya vroeg die oggend 'n Whatsapp gestuur en haar ingelig oor die probleem want die shower het nog water gespuit en ek kan nie die krane toe kry nie. Sy het vir my boodskap teruggestuur om te sê dat die vorige gaste ook gekla het en sy het die krane met gemak toe gekry. Sy het toe later ingegaan om die krane toe te maak maar kon ook dit nie toe gekry het nie. Sy het toe vir my gestuur dat sy niks daaraan kan doen tot ek weg is nie. Ek het vir haar teruggestuur dat ek die volgende dag terug moet reis na JHB en dit moeilik gaan wees om te slaap met die lawaai wat die loopende water maak. Sy het my net plain en simple toe net nie geantwoord nie en my met baie moeite vermy. Punt 1: iemand het gekla daar oor en sy het niks daar omtrend gedoen nie. Punt 2: krane word nie so net oor nag nie dit kom van lank se geen maintenance doen nie. Punt 3: hulle kon iets aan dit doen maar net gekies om niks daaraan te doen nie. Ek wens die vorige mense het dit op review gesit dan sou ek nooit daar ingeboek het nie.

The Nest se terugvoer

Aileen, ek is jammer dat jy voel ek het niks daaromtrent gedoen nie.
Ek het die kraan baie meer toe gekry as wat jy hom gehad het en daar was baie min en saggies druppels wat geval het. Daar is ook 'n tweede slaapkamer met 'n gemaklike bed en lugversorging wat jy kon gebruik het. Die badkamer deur en die deur tussen die kamers kon toe gemaak het om te kon slaap, sou dit jou wakker gehou het.
My boodskap aan jou het gesê dat die bouer het gesê om by die pype uit te kom met teels tot by die dak gaan ons die hele stort/badkamer moet oordoen en dus het ek gesê as jy uit is kan ons dit eers doen. Natuurlik wou ons nie bouwerk laat plaasvind terwyl jy daar gebly het nie vir net nog 1 aand.
Die stort kop sowel as die krane is splinternuut, dus word onderhoud gereeld gedoen en so gou as moontlik.
Die vorige gaste het die eenkeer gesê oor die kraan, toe kry ek hom maklik toe. Hulle het nie weer gesukkel nie dus het ons niks verder gedoen nie.
Ons is ook jammer om te sien dat 'n kraan, die sekuriteit, lokasie en skoonheid affekteer en dat daar niks positiefs vir jou was nie.
Ons het so ver net goeie resensies gekry oor ons Fish Eagle eenheid en dus kan ons ook net regmaak soos wat gaste vir ons laat weet. Die bouer kom volgende week omdat ons nou weet dit is nie net die rubber seals en krane wat die probleem is nie.

The Nest
Benita G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita G

Love die plekkie. So mooi. En alles wat jy benodig.

Love die plekkie. Sal enige tyd weer gaan. Sal net ontbyt aanbeveel.

The Nest se terugvoer

Baie dankie, Benita! Dis was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien as julle in Rbaai is.

The Nest
Carl G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl G

For the short time that we were in Meer En See, this place served its purpose.

We were only in Meer en See for 2 nights. The place we booked was perfect for the short time that we were there. We basically just slept in the room provided. Very neat and clean. We had everything that we needed. Proper coffee provided for the mornings. Comfortable beds and pillows. Clean and complete bathroom with outstanding water pressure for the shower. Clean and very neat cupboards for personal things. Wifi, Netflix and Showmax available at all times. We did not see or meet any other guests or the owners so it was very private. Thank you so much. It was a fantastic weekend.

The Nest se terugvoer

Thank you for the thorough review Carl! We are glad that it met your needs.
Kind regards

The Nest
Carol S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol S

The room was smaller than I expected with no window in the bedroom at all.

The room was not prepared properly when I arrived. There was old food in the microwave and no coffee. The host apologised and sorted it out.

The Nest se terugvoer

We apologise that you arrived when one of Richards Bay's transformers had blown. Just a terrible ending to your already long day!
We had a new cleaner on duty and have brought this to his attention. Keep well!

The Nest
Allen R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R

Dis was regtig 'n mooi plek gewees, sal weer daar book.

WiFi is baie vinnig.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Allen. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.

The Nest
Sanette C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette C

Ons kuier was wonderlik met baie gasvrye en behulpsame eienaars.

Ons bevel The Nest baie sterk aan. Ons sal definitief weer by The Nest gaan slaap.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Sanette. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Tanya @ The Nest

The Nest
Gerhard V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Very nice and quiet suburb.

I could work in peace. WiFi was slow, but adequate.

The Nest se terugvoer

Dear Gerhard,
Thank you for your feedback. We enjoyed hosting you. We hope to see you again in the future.
Kind regards

The Nest
Karen W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen W

Was quite happy with The Nest.

I have no complaints about The Nest. It was clean and quiet. The hosts were friendly but not intrusive. It was clean. Did miss not having a TV in the room though.

The Nest se terugvoer

Hi Karen,
Thank you for your review. We hope to see you again.
Kind regards,
The Nest

The Nest
Marelize N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize N

Baie veilig, netjies en vriendelike eienaars.

Plekkie presies soos wat beskryf is op die webtuiste. Het wel gehoop om 'n mikrogolf in eenheid te hê. So paar op-en-af-oomblikke, maar het baie lekker gebly.

The Nest se terugvoer

Hi Marelize,

Baie dankie vir die terugvoering.

Groete,
The Nest

The Nest
David G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David G

Vir oorslaap nie vir selfversorging nie.

As die weersomstandighede swak is, is daar niks te doen in die kamer nie. Kan gerus 'n televisie oorweeg. Ek gradeer hom 'n 3-ster.

The Nest se terugvoer

Baie dankie, David.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
The Nest

The Nest
Janet V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Ons kind se eerste see-ervaring, en The Nest het dit vir ons super spesiaal gemaak! Baie dankie!

Baie dankie vir ons kind se eerste see-ervaring! Dankie The Nest! Was super spesiaal! Baie dankie!

The Nest se terugvoer

Janet, ek is so bly julle het die tyd hier geniet! Ons voel geëerd dat ons kon deel wees van so 'n spesiale ervaring. Julle was so stil, ons het nie eers geweet ons het gaste nie.

Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
The Nest

The Nest
Magda F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Most comfortable beds, thanks.

Quiet, safe, all you need! Warm shower water.

The Nest se terugvoer

Baie dankie tannie Magda. Ons hoop om jul weer te sien!

Groete
The Nest

The Nest
Gerrie L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie L

Vriendelike diens, netjies en waarde vir geld.

Tydens my sakereis in Richardsbaai was die akkommodasie presies wat ek nodig gehad het en het. Hulle alle verwagtinge oorskry.

The Nest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Gerrie.

Groete
The Nest

The Nest
Mike P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Ons het dit baie geniet.

Veilig, skoon, sentraal geleë, netjies.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Michael. Ons hoop om julle weer te sien

Groete
The Nest

The Nest
Lorraine Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine Z

Pleasant stay, very quiet clean bedding everything was 100%.

Very secure area, the room is very clean and safe parking.

The Nest se terugvoer

Thank you for your review Lorraine. We hope to see you again in the future!

Kind regards

The Nest

The Nest
Ronel P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Gerieflik en bekostigbaar.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Julle plekke is baie oulik en sal definitief weer van julle gebruik maak.

The Nest se terugvoer

Baie dankie Henk. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Groete
The Nest

The Nest
Elize V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Baie lekker gebly.

Sal hulle definitief aanbeveel, plekkie was pragtig, en dit rustig daar.

The Nest se terugvoer

Dankie Elize! Dit was lekker om jou by ons te hê.

Groete
The Nest

The Nest
Johan O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Dit was aangenaam.

'n Groter yskas sal 'n bonus wees om kos en drinkgoed in te kan berg om te verhoed dat dit bederf.

The Nest se terugvoer

Hi Johan,

Dankie vir die terugvoering.
Ongelukkig is die spasie beperk en dus net n "bar fridge" wat inpas soos op die "website" gesê is. Jammer oor die kos wat bederf was.

Groete,
The Nest

The Nest
Henri K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri K

Value for money, you get what you pay for.

The place was clean and tidy.

The Nest se terugvoer

Baie dankie, Henri.

The Nest
Reney M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reney M

Clean and neat but far from beach and shops.

See stars.

The Nest se terugvoer

Thank you for taking the time to leave a review Reney. I am sorry that you were disappointed with the distance. On the website, it says the nearest beach is approximately 2.5 km and nearest shopping centres approximately 800 m.

The Nest
Anna-marie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie C

Fantasties

Baie mooi omgewing. Puik diens!

The Nest se terugvoer

Baie dankie Anna-marie. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

The Nest
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyndeining 4, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd650d221df1b4e809593c7c900ff2fcb50b262d4bf62f28695705ab9f085c3cb904367b6a47d3b521569a90c5e4f7f54b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 4 Dolfyndeining Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.786204 32.094852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang