Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 58, Glencairn, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Nest bied rustige verblyf tussen die rotse teen die Glencairn-berg. Hierdie unieke hawe word deur berge omring en spog met 'n uitsig oor die see. Dit is net 5 minute se ry vanaf die strand en getypoel en dien as 'n ideale basis vir 'n rustige wegbreek én opwindende aktiwiteite.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbed en die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot 'n rustieke, gemeenskaplike braaidek met 'n eetarea en 'n gemeenskaplike bergboma onder die sterre.

Binne 'n radius van 20 minute is daar 'n rits restaurante, winkelsentrums, gimnasiums en gholfbane. Aktwiteite in die omgewing sluit pikkewynkyk, branderplankry, kanovaart en swem in die see in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Braai

Ligging

  • De Villiers-weg 58, Glencairn, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 58, Glencairn, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea9300b1321cacef08c2990251b84196a4071a07b49402963db07332e409c1866e681852550b3de819761262715e8a6be7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 58 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1564492 18.4176415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang