Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan M
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon en waarde vir geld. Dit was presies wat geadverteer was en ek was baie tevrede. Ek sal vir seker weer daar bly met my volgende trip Bethlehem toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Johan, dankie vir jou gewardeerde ondersteuning hier by ons. Dit bly lekker wanneer ons hoor die Gaste voel tuis en is gelukkig. Sal voorreg wees om jou weer te huisves. Vriendelike groete, Linda

Eleonora H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Daar is als en meer wat jy nodig het. Ek geniet The Nest vir sy praktiese dog netjiese aanslag. Van al die plekke waar ek al moes tuisgaan in Bethlehem, is The Nest die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Eleonora, dankie vir jou tyd met terugvoering. Hierdie is nou 'n mondvol om te bly gestand hou. Wonderlike gaste is egter die motivering en ons bly hakke inskop. Linda

Shawn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dankie dit was lekker en skoon en gerieflik. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Shawn, dankie vir jou terugvoering. Dit beteken baie vir ons. Was gaaf met jou hier! Vriendelike groete, Linda

Marike C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon en gemaklik! Baie netjies en skoon, elke kamer het 'n pragtige badkamer en koffiehoekie. Lekker warm komberse. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Om lekker te slaap is die belangrikste ding ooit! Met 'n glimlag het ek graag al jou belangrike blokkies getik. Heerlike koffie met beskuit kan 'n dag goed begin. Ek verskaf die plunger, bring ook volgende keer jou plunger-koffie saam. Vriendelike groet! Linda

Edna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Warm, hartlik, uitstekend! Winter besoek was heerlik. Ons het warm geslaap, die storte was vuurwarm, en die kamers het verhitting gehad. Heerlike plek, rustig, en dit skep nogsteeds 'n huislike atmosfeer. Gasheer en gasvrou is wonderlike mense, hartlik ontvang. Ek sal beslis weer daar 'n besoek aflê. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Danie Edna, die gevoel is wedersyds. Gaste soos julle maak dit vir ons 'n lekker bedryf en ons is vol dankbaarheid. Ons sien pragtige gesin graag weer.

Charne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik. Sal weer en altyd daar bly as ek in Bethlehem moet werk. Heerlik gebly in die pragtige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sien hierbo. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Heerlike romantiese atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Natalie, dubbele lekkerte wanneer julle die omgewing saam met my geniet. Dankie ook vir jou wenk. Was aangenaam met julle hier. Linda

Helene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Home away from home. Dit was 'n baie aangename verblyf. Goeie ligging en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Dankie vir jou terugvoering Lionels, lekker om te hoor mens is oppad in die regte rigting. Sien jou graag weer. Vriendelike groete Linda

Louise L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld waar jy voel asof jy by die huis is. Wat 'n heerlike nagrus! Ongelooflik netjiese kamers en vriendelike gasvrou/man. Huislike atmosfeer met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Louise, dankie vir jou tyd vir terugvoering. Dit is heerlik om te hoor julle was tuis en gelukkig. Na 'n lang nat dag op die golfbaan, is dit lekker om te hoor alles was daar! Vriendelike groete Linda

Chantal V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Sal definitief weer daar oorslaap met my volgende besigheidsreis. Baie vriendelike mense. Perfekte blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Ons is bly dat ons jou ontdek het, Chantal! Deel graag die omgewing met mense soos jy. Vriendelik en gemaklik. Dankie vir jou besoek. Vrystaat sien jou weer! Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang