The Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
The Nest se terugvoer
Johan, dankie vir jou gewardeerde ondersteuning hier by ons. Dit bly lekker wanneer ons hoor die Gaste voel tuis en is gelukkig.
Sal voorreg wees om jou weer te huisves.
Vriendelike groete,
Linda
Eleonora H - Aug 2024
Algehele gradering
Daar is als en meer wat jy nodig het.
The Nest se terugvoer
Eleonora, dankie vir jou tyd met terugvoering. Hierdie is nou 'n mondvol om te bly gestand hou. Wonderlike gaste is egter die motivering en ons bly hakke inskop.
Linda
Shawn G - Jul 2024
Algehele gradering
Dankie dit was lekker en skoon en gerieflik.
The Nest se terugvoer
Shawn, dankie vir jou terugvoering. Dit beteken baie vir ons. Was gaaf met jou hier! Vriendelike groete, Linda
Marike C - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en gemaklik!
The Nest se terugvoer
Om lekker te slaap is die belangrikste ding ooit! Met 'n glimlag het ek graag al jou belangrike blokkies getik. Heerlike koffie met beskuit kan 'n dag goed begin. Ek verskaf die plunger, bring ook volgende keer jou plunger-koffie saam.
Vriendelike groet!
Linda
Edna P - Jun 2024
Algehele gradering
Warm, hartlik, uitstekend!
The Nest se terugvoer
Danie Edna, die gevoel is wedersyds. Gaste soos julle maak dit vir ons 'n lekker bedryf en ons is vol dankbaarheid. Ons sien pragtige gesin graag weer.
Charne G - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik. Sal weer en altyd daar bly as ek in Bethlehem moet werk.
Natalie H - Mei 2024
Algehele gradering
Sien hierbo.
The Nest se terugvoer
Natalie, dubbele lekkerte wanneer julle die omgewing saam met my geniet. Dankie ook vir jou wenk. Was aangenaam met julle hier.
Linda
Helene V - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home.
The Nest se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Lionels, lekker om te hoor mens is oppad in die regte rigting. Sien jou graag weer.
Vriendelike groete
Linda
Louise L - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld waar jy voel asof jy by die huis is.
The Nest se terugvoer
Louise, dankie vir jou tyd vir terugvoering. Dit is heerlik om te hoor julle was tuis en gelukkig. Na 'n lang nat dag op die golfbaan, is dit lekker om te hoor alles was daar!
Vriendelike groete
Linda
Chantal V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar oorslaap met my volgende besigheidsreis.
The Nest se terugvoer
Ons is bly dat ons jou ontdek het, Chantal! Deel graag die omgewing met mense soos jy. Vriendelik en gemaklik. Dankie vir jou besoek. Vrystaat sien jou weer! Vriendelike groete.
Erika G - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het 2 dae oornag tydens 'n lang reis.
The Nest se terugvoer
Dankie Erika, waardeer jou deeglike terugvoering. Aandag aan al die detail wat bygedra het tot jou aangename verblyf, laat mens weer eens besef hoe belangrik die kleiner dingetjies in die lewe is.
So maklik en aangenaam om jou hier te hê.
Vriendelike groete
Siellie E - Apr 2024
Algehele gradering
Geen bekommernisse.
The Nest se terugvoer
Siellie, gelukkig was julle hier voor die koue toegeslaan het. Die buite braai en kuiers het so gesellig gelyk. Glo die Vrystaat het nie teleurgesteld nie. Julle maak dit vir ons die moeite werd!
Linda
Sandra J - Mei 2024
Algehele gradering
Warm and cosy.
Mark P - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing and quiet. Great views of Bethlehem.
The Nest se terugvoer
It was a privilege to have you here, Mark! We would like to improve on your expectations. Thank you for your feedback.
Kind Regards,
Linda and Kobus.
Chantal H - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Nest se terugvoer
Chantal, dankie vir jou tyd om vinnig vir ons jou ondervinding te deel van jou verblyf by Die Nes. Deesdae is alles so duur, dat waarde vir geld, noggal 'n vars briesie is. Ons gaan dit verseker so hou. Vriendelike groete!
Marius M - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en netjies.
The Nest se terugvoer
Dankie Marius, waardeer die tyd om terugvoering te gee. Die gaste hou ons op ons tone.
Waarde vir geld, maak mens gelukkig, elke sent tel vandag.
Vriendelike Groete
Linda
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Seef C - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
The Nest se terugvoer
Seef, verrassings is altyd lekker en waarde vir geld nog beter. Ons sien jou graag weer.
Linda
Ansie V - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
The Nest se terugvoer
Dankie Ansie, jou vriendelikheid was so aansteeklik, dat dit heerlik was om jou hier te hê. Sien jou weer!
Berdine G - Apr 2023
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waarby ek nog oorgebly het!
The Nest se terugvoer
Dankie Berdine, jy sit weer wind in ons seile. Lekker om ons omgewing met julle te deel en gaste soos jy maak dit soveel maklikliker en daarom het ons heeldag 'n glimlag. Sien jou weer. Vriendelike Groete. Linda
Piet F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerig.
The Nest se terugvoer
Dankie Piet vir jou terugvoering.
Die goeie ervaring weg van die huis troos darem.
Groete.
Alexander R - Mrt 2023
Algehele gradering
Net oornag, geen probleme.
The Nest se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Johan. Lekker wanneer alles seepglad verloop. Linda
Meyr C - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi, stil gastehuis.
The Nest se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Dis goed om te sien wat vir die gaste belangrik is. Dit is 'n goeie stil area met geen verkeersligte naby nie. Mens is altyd net dankbaar wanneer ander gaste hul ook stil gedra.
Vriendelike groete
Linda
Gavin C - Jun 2023
Algehele gradering
Acceptable
Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Nice plekkie.
The Nest se terugvoer
Louise, jy het in die winter hier vertoef. Die elektriese kombers, winterslakens en warm kamers, maak dit so gerieflik. Kom gerus weer!
Linda
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Siphokazi M - Des 2023
Algehele gradering
Terrible.
Lees meerThe Nest se terugvoer
Siphokazi, what a disappointment to find such a lot of lies.
1. Because you parked in front of my garage, I asked you to move to a properly marked parking.
2. I did not wake you up. You were talking over the phone, and asked the person to hang on, while I explained to you the new parking problem. I did you a favor to help you with easy access the next morning. I wanted to make it easier for you. And this is the attitude I got from you.
3. I was concerned because your room was extremely warm during the hot summer night. I only meant well by suggesting that you open at least the top windows to let out the warm air.
Clearly, we don't understand each other.
Stellie V - Des 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
The Nest se terugvoer
Dit is waar. Lekker stil mt geen robotte en verkeer. Mens bid altyd vir konsidererende mede-gaste. Sien jou graag weer.
Linda
Christiaan J - Okt 2022
Algehele gradering
Beskuit en koffie met aankoms.
The Nest se terugvoer
Dit klink vir my ook lekker. Dankie vir jou tyd om vir ons terugvoering te gee. Goed om te weet ons druk die regte knoppies. Ons sien julle graag weer.
Groete,
Linda
Annatjie R - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en gesellig.
The Nest se terugvoer
Annatjie, dankie ons wardeer jou tyd geneem om terugvoering te gee. Ons weereens moue opgerol en nog 'n paar positiewe verskuiwings en veranderings aangerig sedert julle hier was. Kom gerus weer.
Vriendelike Vrysstaat Groete,
Linda
Jan H - Aug 2022
Algehele gradering
Uiters netjies en goeie fasiliteit.
The Nest se terugvoer
Dankie Jan! Ons gaan dit so hou. Julle maak dit vir ons die moeite werd!
Linda
Louise V - Jul 2022
Algehele gradering
Heel lekker en gerieflik geslaap by die mooi gastehuis.
Tania V - Mrt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
The Nest se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit gee mens energie om dit so te hou.
Linda
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag.
The Nest se terugvoer
Dankie Pieter, vir jou tyd om vir ons eerlike en positiewe terugvoering te gee.
In ons pogoing om dit 'n positiewe oornag geleentheid te hou, gee ons graag aandag aan voorstelle an aanbevelings.
Vriendelike groete, Linda.
Caron G - Jan 2022
Algehele gradering
Convenient.
The Nest se terugvoer
Thank you for your feedback Caron. It is nice to know and opportunity to improve.
Hope to have you again.
Eugene B - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
The Nest se terugvoer
Verbasend Eugene, U operking en waarneming; waar U parkeer het is 'n groot grasperk sigbaar. Loop om die hoek na die swembad en daar is nog 3 lappies gras. Met sulke opmerkings word die Diere Vriendelik- Gastehuis opsies net nog skaarser.
Jammer dat U die kliëntediens teleurstellend vind. Ons was heeldag hier en sou graag van meer hulp wou wees as U dit sou kommunikeer.
D'sayensi O - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars.
Wiltrud F - Nov 2021
Algehele gradering
Ek het bespreek vir my seun wat 'n troue bygewoon het. Hy sê dis 'n pragtige huis met 'n baie mooi uitsig. Alles was baie netjies en die eienaars baie gaaf.
The Nest se terugvoer
Wiltdrud, Net 'n voorreg om vir reisegers ''n aangename ervaring te gee. Hulle sê doen aan ander wat jy aan jouself wil hê. dankie vir jou heerlike terugvoering.
Linda
Rene O - Nov 2021
Algehele gradering
Briljant.
The Nest se terugvoer
Dankie René, vir jou terugvoering. Dit is verseker 'n aanmoediging.
Ek hoop dit was soos een ekstra dag bygevoeg tot jul vakansie.
Mary-lu T - Okt 2021
Algehele gradering
Linda is altyd gasvry en verwelkomend.
The Nest se terugvoer
Dankie Mary-lu. Só bly jy meld die koffie; werklik moeilik om almal se smaak te akkommodeer.
Julle maak dit maak dit vir ons 'n plesier.
Lize P - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
The Nest se terugvoer
Dankie Lize, ek waardeer jou moeite met terugvoering. Dit is lekker om te weet wanneer gaste gemaklik en tuis voel.
Vriendelike groete
Linda.
Jurie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
The Nest se terugvoer
Jurie, dankie vir jou deeglike terugvoering. Dis vir ons ń aansporing en met nederigheid baie dankbaar oor die goeie uitkomste. Gemaklike en vriendelike gaste, maak dit geweldig aangenaam. Dankie
Linda en Kobus.
Thys S - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvryheid met ’n uitsig.
The Nest se terugvoer
Dankie Thys, voorreg om hierdie heerlike terugvoering te kry. Ons wil dit graag volhou en almal se reis ń aangename ervaring maak.
Marianne C - Jan 2021
Algehele gradering
Dis soos om by die huis te wees.
The Nest se terugvoer
Dankie Manianne, om uitstekende en kwaliteit gaste soos julle te behou, wil ons verseker ook ons kant (bly) bring. Dankie vir die aanmoediging. Ons gaan graag vorentoe.
Bly gesond. Linda en Kobus.
Marianne C - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters tegemoetkomend.
The Nest se terugvoer
Marianne, dankbaar as ons die pyn uit reis kan neem. Beste kompliment ooit wanneer jy hier tuis voel. Hoop jy is sommer spoedig sonder die kierrie.
Vriendelike groete.
Linda
Michael W - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely room leading into garden, good location, lovely setting.
The Nest se terugvoer
Thank you Michael, for taking time to give us a honest feedback. It helps us a lot to keep it in good condition to have happy guests.
Pleasur to had you here.
Linda.
Herman V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Louis T - Des 2020
Algehele gradering
Geniet.
Thania B - Feb 2020
Algehele gradering
Tuis by iemand anders se huis.
Monica V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en aangename mense.
The Nest se terugvoer
Monica, ek waardeer die tyd jy wat jy neem om vir ons eerlike terugvoering te gee. Dit beteken vir ons baie. Ons wil graag dat alle reisgers tuis voel en 'n goeie nagrus kry.
'n Geseënde Kerstyd vir jou.
Linda.
Leoni C - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese eenheid.
The Nest se terugvoer
Dankie Leoni vir jou eerlike terugvoering. Dit is 'n voorreg om mense soos julle te ontvang.
Linda.
Natalia P - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf.
The Nest se terugvoer
Baie dankie Morne, julle was sulke maklike en rustige gaste. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groete,
Linda en Kobus.
Leanie M - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, warm en veilig.
The Nest se terugvoer
Leanie,
Baie dankbaar vir jul positiewe ervaring hier by Die Nes. Ons wil graag hê dit moet voel soos huis en tuis. Wardeer jou terugvoering en hoop om julle weer te sien.
Groete
Linda
Ken Q - Jul 2019
Algehele gradering
A highly-recommended place to stay in Bethlehem!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Slaapplek in Bethlehem wat ek ten sterkste aanbeveel!
Wat 'n lieflike skoon, gemaklike plek om te bly. Ek reis gereeld van Kimberley na Piet Retief om my dogter en kleinkinders te besoek, en nadat ek gevind het dat die reis te veel op een slag is, is Bethlehem byna presies halfpad, so die Nest is ideaal geleë. Ek het baie gemaklik en veilig gevoel met my oornag. Ek sal The Nest in die toekoms beslis aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elzahn O - Jun 2019
Algehele gradering
Die verblyf was netjies, skoon en het alles gehad wat jy nodig het.
The Nest se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Elzahn. Dit is lekker as mens voel dat jou geld goed spandeer is. Ons het nóg baie planne daar, kom gerus weer.
Linda.
Anel V - Mei 2019
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk. Waarde vir geld.
The Nest se terugvoer
Dankie Anél, Ons sal dit so hou. Sien julle graag weer.
Linda.
Johan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik netjies.
Louis G - Mrt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, alles netjies en die diens baie goed.
The Nest se terugvoer
Regtig lekker en bemoedigend om jou positiewe terugvoering te kry. Dankie!
Alexandra H - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely 5 stars!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut 5 sterre!
Die gashere was fantasties en die venue is skoon en goed georganiseerd. Hulle het selfs 'n oulike klein eerlikheidswinkel sodat jy jou begeertes kan stop. Die beddens is gemaklik en WiFi en parkeerplek in die straat het perfek gewerk. Ek kan hierdie juweel net van 'n plek aanbeveel. Ons sal terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Nest se terugvoer
I felt so sorry for you girls when you arrived later than you expected. What a pleasure to share this place with three friendly lady's. What a privilege to have had you here. Come earlier next time.
Linda and Kobus.
Melissa K - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Nest se terugvoer
Melissa, dit was uiters aangenaam om jou hier te hê. Mens wil voel of mens by d huis is, wanneer mens werk weg van die huis.
Madeli K - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed ingerig!
The Nest se terugvoer
Madeline,
Dankie, vir jou terug voering; dit beteken vir ons baie.
Dis vir mense soos jy waarvoor ons dit in stand hou. Lekker wanneer julle daarvan gebruik maak.
Jy is 'n maklike klieënt. Voorspoed met jou nuwe omgewing
Linda
Pieter C - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike blyplek in rustige area.
The Nest se terugvoer
Baie dankie, dis heerlik om julle te ontvang.
Gerrit K - Mrt 2019
Algehele gradering
Slaapkamer met mooi uitzicht.
The Nest se terugvoer
So maklik met julle hier. Deel die uitsig graag. Sien weer!
Linda en Kobus
Isabel P - Jan 2019
Algehele gradering
The Nest het aan al ons verwagtinge voldoen.
The Nest se terugvoer
Pragtige mense! Dankbaar dat ons jul oorslaap op die lang pad aangenaam kon maak.
Ezbe L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Piet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
The Nest se terugvoer
Julle is rustige en maklike gaste. Sien julle graag weer.
Linda en Kobus.
Naas H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Khanyisile P - Okt 2018
Algehele gradering
It's a nice place and very clean.
The Nest se terugvoer
Hello Khanyisile,
Glad you enjoyed your stay with us. Sorry we missed you. Hope to see you again in future.
Marlene S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig.
The Nest se terugvoer
Ons is bly julle geniet die Oos-Vrystaat saam met ons. Sien julle hopelik binnekort weer.
Karen K - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing.
The Nest se terugvoer
Karen Ek is Bly jy kon ook ontspan terwyl die kids doen wat vir hulle lekker is. Maklik om julle TW huisves. Sien weer.
Linda.
Amanda D - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker. The Nest is die beste in Bethlehem.
The Nest se terugvoer
Met groot wardering. Bly dat julle dit positief ervaar het. Julle is gemaklike en aangename mense.
James P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Tania N - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
The Nest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle by The Nest te kon ontvang.
Sien julle graag weer.
Groete,
Linda
Tewie V - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent in all aspects. I will definitely use it again.
The Nest se terugvoer
Dankie Tewie, dis lekker om die jaar op so positiewe noot te begin. Dankie vir jou terugvoering en dat jy die effort raaksien. Kom asb weer hier verby wanneer jy in SA kom kuier.
Voorspoed,
Linda
Tienie N - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goed.
The Nest se terugvoer
Tienie, ons mis jou! Bly dat jy hier kon wees. As "ons" die lewe hou, sien ons jou weer in die toekoms.
Suzelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik privaat en veilig!
Karin J - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, gereiflike kamers.
The Nest se terugvoer
Karen, wat ń voorreg om sulke gaste te ontvang.
Die minste wat ons kan doen is om julle gerieflik te maak in ons mooi omgewing.
Ai julle bly so vêr, maar kom weer asb.
Linda
Elna T - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik!
The Nest se terugvoer
Dankie dat julle hier was, Elna. Ons nou eers terug in S.A. Jammer ek kon julle nie met nóg 'n nag help nie. Ek hoop om julle volgende keer te ontmoet.
Linda
Charmaine L - Feb 2018
Algehele gradering
Aagenaam verras.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Alicea H - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig, skoon, gemaklike geriewe, lekker koffie en beskuit, vriendellike ontvangs.
The Nest se terugvoer
Alicea,
Dit is vir ons so lekker dat julle dit wardeer en raaksien. julle was moeiteloos. Sien julle graaag weer.
Linda en Kobus.
Amelia Z - Nov 2017
Algehele gradering
We love the place.
The Nest se terugvoer
Amelia, you were such easy guests and nice people! We appreciate your stay.
Regards,
Linda
Marlene T - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en verblyf.
The Nest se terugvoer
Dankie Marlene, dat jy tyd geneem het om kommentaar te lewer. Ons sien julle graag weer.
Linda
Ben E - Sep 2017
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld.
The Nest se terugvoer
Dankie Ben,
The Nest is altyd vir julle oop as julle Bethlehem toe kom!
Liefde,
Linda en Kobus
Rudolf H - Aug 2017
Algehele gradering
Very nicely decorated and comfortable room, lovely host and nice facilities.
Lees meerPieter C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en naby alles. Rustig.
Jeanette V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf alles was so pragtig en goed ingerig, van die sweeties op die bed tot die beskuit en koffie! Baie lekker geslaap, pragtige paar wat ons ontvang het!
Corlia P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Nest se terugvoer
Ons is gelukkig dat julle ons gekies het toe julle wou kuier in die Oos Vrystaat, kom weer!
Bly positief!
Linda
Louis G - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek het die tyd by The Nest geniet, alles was in orde.
Sandra V - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasies.
The Nest se terugvoer
Dis só lekker om te hoor. Dankie vir jou ondersteuning. Die Vrystaat is mos vriendelike mense! See you soon!
Linda en Kobus.
Karin V - Jan 2017
Algehele gradering
'n Heerlike nagrus in 'n prentjie mooi omgewing.
The Nest se terugvoer
Dankie vir jou eerlike opmerking. Dis heerlik om ons omgewing met julle te deel.
Groete,
Linda
Luane O - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
The Nest se terugvoer
Dankie Luane, julle is maklike gaste. Ontvang jou graag weer.
James S - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld met Vrystaatse vriendelikheid!
Ernesto D - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
The Nest se terugvoer
Dankie. Lekker om te weet; reisgers kan uitrus en ontspan voor die volgende rit. Kom enige tyd weer
Groete,
Linda
Sally S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
The Nest se terugvoer
Met gaste soos julle kan mens 'n lang pad stap. Ons werk aan 'n paar planne hier, so kom gerus weer!
Groete
Linda
Abrie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en privaat.
Carol B - Apr 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riana S - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in 'n mooi buurt van Bethlehem.
The Nest se terugvoer
Dit is lekker om te hoor ons slaag in ons doel. Om waarde vir jou geld te kry, is vir alle kliënte so bevredigend. Bowenal is dit vir ons belangrik om aan al jul behoeftes te voorsien. Oos Vrystaat is pragtig; kom gerus weer.
Linda en Kobus
Georgie N - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en vriendelik.
The Nest se terugvoer
Dankie dit was vir ons maklik met julle hier. Ons moes julle meer pertinent stoep toe genooi het waar daar genoeg asbakke is en ń heerlike view oor d dorp. Ons sal ook notas oprig wat dié reëling sal uitlig. See you soon.
Linda.
Piet V - Okt 2017
Algehele gradering
Heel gerieflike en rustige plek.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang