Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R858 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf by The Nest word in 4 kamers gebied wat elk smaakvol versier is. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander twee het 1 enkelbed. 2 van die kamers het dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kamers is ingerig met 'n TV, elektriese kombers en 'n verwarmer. Elke kamer het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuisie.

Daar is WiFi in al die kamers.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

The Nest is naby 'n hele paar winkels en restaurante in die dorp. Dit is ook net 2,5 km vanaf die Wolhuterskop Natuurreservaat, waar jy heerlik kan voëlskyk en die voetslaanroetes verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carmari H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het rustig gekuier. Ons het ons verblyf geniet.
Mrt 2025
Henrick K
5.0
Heerlik. Vreeslik lekker. Gawe mense.
Feb 2025
Paul N
Besigheidsreis
5.0
Tops. Baie lekker gebly. Baie mooi en skoon.
Feb 2025
Hennie F
5.0
Kan nie ye veel sê nie want het net daar oornag. Ja, Lowell het werklik daar geslaap.
Feb 2025
Nicolene S
Gesin met klein kinders
5.0
Welkom. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. My seuntjie het sy foon daar vergeet sonder dat ons dit besef het en Linda het...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R858 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456