Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf by The Nest word in 4 kamers gebied wat elk smaakvol versier is. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander twee het 1 enkelbed. 2 van die kamers het dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kamers is ingerig met 'n TV, elektriese kombers en 'n verwarmer. Elke kamer het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuisie.

Daar is WiFi in al die kamers.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

The Nest is naby 'n hele paar winkels en restaurante in die dorp. Dit is ook net 2,5 km vanaf die Wolhuterskop Natuurreservaat, waar jy heerlik kan voëlskyk en die voetslaanroetes verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan M
5.0
Netjies, skoon en waarde vir geld. Dit was presies wat geadverteer was en ek was baie tevrede. Ek sal vir seker weer daar bly met my volgende trip Bet...
Sien meer
Aug 2024
Eleonora H
Saam met lewensmaat
5.0
Daar is als en meer wat jy nodig het. Ek geniet The Nest vir sy praktiese dog netjiese aanslag. Van al die plekke waar ek al moes tuisgaan in Bethlehe...
Sien meer
Aug 2024
Shawn G
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie dit was lekker en skoon en gerieflik. Baie dankie vir die lekker verblyf.
Jul 2024
Marike C
Saam met vriende
5.0
Skoon en gemaklik! Baie netjies en skoon, elke kamer het 'n pragtige badkamer en koffiehoekie. Lekker warm komberse. Baie lekker geslaap.
Jun 2024
Edna P
Gesin met tieners
5.0
Warm, hartlik, uitstekend! Winter besoek was heerlik. Ons het warm geslaap, die storte was vuurwarm, en die kamers het verhitting gehad. Heerlike plek...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang