Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nesthuis

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 R3 960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Nesthuis is 'n pragtige, kontemporêre plaasstyl-vakansiehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel, want hierdie huis bederf met 'n uitnodigende swembad.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die derde slaapkamer en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saam bordspeletjies te geniet. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n gemaklike sithoekie en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Hierdie patio lei na 'n lieflike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Aangedryf deur sonpanele en 'n battery, verseker die huis ononderbroke lewe, vry van die ongerief van beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Nesthuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Masja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Nesthuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cc8f6bfd71ff36cae473b2ce8bd47d9362431b84d1e8303b715ccb3b35b2dcc94f5b06c28e964fec453103a63066a5c7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 960 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Herron Close Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.384587226758 18.91093359259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang