Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newkings Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Newkings Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nompumeleloprude D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumeleloprude D

Excellent.

Very pleasant and the staff was super friendly, and the security was amazing.

Norman S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Sal altyd onthou. Naby die strand en veilig.

Baie vinnig gehelp. Diens is uitstekend by ontvangs.

Adele S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Pragtige kamers. Puik diens.

Hartlike ontvangs gehad. Pragtige ruim kamers met mooi uitsig oor die see. Heerlik geëet in restaurant.

Liesl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

Was baie lekker.

Die plek is mooi en absolutely perfek gelee as jy van stads vakansies hou, naby winkels, naby die see, naby alles. Ek sou net graag 'n besem en mop in die eenheid wou hê aangesien dit as 'n selfsorg adverteer word. Jy sal vir seker kamer skoonmaakdienste moet gebruik as jy langer bly. Ek sal definitief hierdie plek aanbeveel.

Nicolene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Fantastiese verblyf!

Baie netjiese verblyf by die see met 'n fantastiese omgewing!

Candice E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice E

Was wonderful and the staff and receptionist were amazing.

Great location. Room a bit noisy from the building across.

Danelle R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle R

Baie lekker.

Vriendelike diens, baie netjies, definitief 'n nommer 1 hotel om te gaan besoek.

Catheleen B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catheleen B

Alles wat jy nodig het, vir jou een oorslaap aand.

Ons het lekker gebly, naby alles.

Herman K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K

Convenient location and comfortable room.

2nd stay and again very pleased with the service, comfort and value for money.

Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Dit was 'n aangename verrassing!

Die personeel was vriendelik en behulpsaam, gerieflik en netjies, waarde vir geld, lekker naweekverblyf.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Candice S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Dit was baie rustig en asemrowend.

Sien sterre.

Herman M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die feit dat die hotel sentraal in Seepunt geleë is (reg aan die bo-punt van Regentstraat), maak dit ook lekker en maklik om na die omliggende winkels en restaurante te stap.

Al is die parkeerarea bietjie knap vir groter voertuie soos bakkies, is dit baie veilig met 24 uur-sekuriteit. Die Spar en Woolworths wat op die grondvloer geleë is maak dit baie gerieflik om vinnig iets te eet of ander benodighede te kry. Jy hoef nie eens die gebou ter verlaat as jy nie wil nie.

Eckhard F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckhard F

We had a wonderful stay for three nights.

Checking-in was quick and to the point. Our unit was neat and clean with basic cutlery and eating utensils that came in handy. The hotel is situated in a building with many useful businesses such as a hair salon, spa, coffee shops, Woolies food, Spar, etc. Well located near the beach and local restaurants all within walking distance. The hotel was not affected by the ongoing load shedding, as it had generators running. Housekeeping attended to the unit daily in a friendly and professional manner. We will certainly visit the hotel again when in Cape Town.

Egan T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Egan T

Fantasties.

Die kamers was presies wat ons in die foto's gesien het! Die view uit ons kamervenster met die groot vensters wat oopmaak en die see lug inlaat, was great!

Joseph S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph S

Dit was goed.

Saterdagaand se musiek was oorverdowend op tweede vloer in restaurant.

Stephaneze J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephaneze J

Baie lekker en rustig.

Ons het dit geniet. Almal was vriendelik.

Sinita J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinita J

Excellent.

Beautiful rooms. Stunning view.

Danyell W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danyell W

Heerlike plek, wonderlike diens!

Baie lekker gekuier!

Meg C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meg C

Lovely stay.

New Kings Hotel was a lovely small hotel and offered a lot. The customer service was excellent, they were very welcoming. The WiFi wasn't the greatest but other than that I have no complaints.

Newkings Boutique Hotel se terugvoer

Good day Meg,
Thank you for your lovely review! We appreciate you visiting us for the weekend and hope to see you again soon.
We have made many upgrades during the past 18 months and will be starting the process of upgrading our wifi this coming week to ensure better connectivity! We hope that the next time you visit to be all up and running.
Stay well!

Newkings Boutique Hotel
Lunette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lunette B

Great!

Ons het baie lekker gebly met 'n sentrale ligging.

Leanda L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leanda L

Topgehalte-kamers.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Parkering was baie min en knap, maar dit was gratis en onderdak. Daar was nie buffetontbyt beskikbaar nie en ons het nie baie veilig gevoel nie, want die hyser kon enige een inklim en opkom tot by die kamers. Verder was die kamer baie gerieflik, skoon en netjies en ons het lekker geslaap. Ek het ekstras gereël vir kamer en dit is moeitevry gedoen soos ek gevra het dit moet wees.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regentstraat 94, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb687923bbe373b45fae66c5eb36be6564381342d05b3b2b4a06d4cf8b992403bab50e6555f32ddfe8e2ada947c52ebd2fef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 94 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.921938115425 18.381143510342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang