Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newkings Boutique Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Nompumeleloprude D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. Very pleasant and the staff was super friendly, and the security was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal altyd onthou. Naby die strand en veilig. Baie vinnig gehelp. Diens is uitstekend by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag
5.0
Apr 2023

Pragtige kamers. Puik diens. Hartlike ontvangs gehad. Pragtige ruim kamers met mooi uitsig oor die see. Heerlik geëet in restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Was baie lekker. Die plek is mooi en absolutely perfek gelee as jy van stads vakansies hou, naby winkels, naby die see, naby alles. Ek sou net graag 'n besem en mop in die eenheid wou hê aangesien dit as 'n selfsorg adverteer word. Jy sal vir seker kamer skoonmaakdienste moet gebruik as jy langer bly. Ek sal definitief hierdie plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastiese verblyf! Baie netjiese verblyf by die see met 'n fantastiese omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice E
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Was wonderful and the staff and receptionist were amazing. Great location. Room a bit noisy from the building across.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie lekker. Vriendelike diens, baie netjies, definitief 'n nommer 1 hotel om te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catheleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Alles wat jy nodig het, vir jou een oorslaap aand. Ons het lekker gebly, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2023

Convenient location and comfortable room. 2nd stay and again very pleased with the service, comfort and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Dit was 'n aangename verrassing! Die personeel was vriendelik en behulpsaam, gerieflik en netjies, waarde vir geld, lekker naweekverblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regentstraat 94, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb687923bbe373b45fae66c5eb36be6564381342d05b3b2b4a06d4cf8b992403bab50e6555f32ddfe8e2ada947c52ebd2fef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 94 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.921938115425 18.381143510342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang