Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nightingale

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shanell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi, rustig en die mense is baie vriendelik. Ons was baie vriendelik ontvang en ons kuier was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ml C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste kuier ooit! Die eenheid is pragtig, keurig uitgerus en skoon. Dit bevat alles wat mens weg van die huis nodig het. Daar is egter 1 muur wat 'n plekkie vir die TV het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was 'n fantastiese oornag plek! Ons reis baie, en hierdie is een van die mees goed toegeruste plekke waar ons nog oornag het! Verskriklik netjies en die interieur só mooi gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
The Nightingale
Baie dankie Janine, ons plesier en ons waardeer jou terugvoer baie!

Kobus E
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Cosy en gerieflik. Uitstekende diens en bereidwilligheid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogtepad, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb895bd28f13e4bfdb9a6e3b27723814db477b87d78fab39623af31e988f68957190e61ff78fc91c208fbb0489437e1300d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Sandhoogtepad Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059155700051 22.199548093941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang