Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Noble Ant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 123, Hansmoeskraal, George, 6534, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Noble Ant bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis op 'n kleinhoewe in Hansmoeskraal in George. Die gastehuis is naby die kranse van George geleë en dit bied pragtige see-
en berg-uitsigte.

Die verblyf bestaan uit 5 ruim en suite-kamers. Elke kamer is smaakvol versier en is ingerig met 'n bad en stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, lessenaar en WiFi. Gaste kan see-uitsigte vanuit 3 van die slaapkamers geniet. Die ander 2 slaapkamers het berguitsigte. Ontbyt is ingesluit. Die gastehuis bied 'n binnebraai en 'n swembad vir gaste om te geniet.

Gaste het die geleentheid om wilde diere en voëllewe te sien as gevolg van die plaasarea. Geniet die rustige omgewing en die geluide van die see in die aand. Gaste kan verskeie strande en gholfbane in die area besoek. Daar is doendinge soos voetslaan en bergfietsry in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 123, Hansmoeskraal, George, 6534, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Noble Ant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 123, Hansmoeskraal, George, 6534, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4YjZlZWM5LTk4MzYtNDA0MC05OGVkLWYzMWVmNmM1NWRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 123 Beach Road Hansmoeskraal 6534 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.040555555556 22.473888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang