The Noble Dew Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja S - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jaco P - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens.
The Noble Dew Guest House se terugvoer
Hi Jaco.
Baie dankie vir die 'review'. Waardeer baie.
Groete en sterkte daar vir jou en jou familie.
Robin
The Noble Dew Guest House
Samantha J - Des 2023
Algehele gradering
Ons was vir 'n troue in Newcastle, dus 'n lekker rustige plek waar ons gebly het.
The Noble Dew Guest House se terugvoer
Hi Samantha.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was 'n eer om julle hier by ons te hê. Sien uit na volgende besoek.
Vriendelike groete
Robin
Anneliese S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly by The Noble Dew Guest House.
The Noble Dew Guest House se terugvoer
Hi Anneliese.
Baie dankie vir die 'review'. Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te huisves by ons gaste huis.
Vriendelike groete.
Robin
Lizelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent
The Noble Dew Guest House se terugvoer
Hi Lizelle.
Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves en te ontmoet.
Sterkte vorentoe en mag julle geseend wees.
Vriendelike groete
Robin
Sonja E - Des 2022
Algehele gradering
Excellence.
The Noble Dew Guest House se terugvoer
Hi Sonja
Baie dankie vir die resensie vir die gastehuis. Ek waardeer dit terdee.
Dankie dat julle ons gebruik het vir julle oorbly in Newcastle en sien uit daarna om weer net julle kennis te maak.
Geseende Kersfees en veilig bly oor hierdie vakansie tydperk.
Vriendelike groete
Robin
Tim V - Nov 2022
Algehele gradering
We were very relaxed after a long trip, and Robin made us feel very welcome. Thank you.
Poovindrin M - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent location with spacious units. The host was very accommodating and friendly.
The Noble Dew Guest House se terugvoer
Hi Poovi,
Thank you for the review.
Thank you for using us as your preferred place to stay. We look forward to hosting you again in the future.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montague-straat 99, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang