Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook Bed and Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir The Nook Bed and Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ruben R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben R

Heerlik en vriendlik.

Dit was baie lekker en ons het heerlik gebly. Kan aanbeveel.

Jonathan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M

Very pleasant stay for a stopover. Very polite and efficient staff.

Great to have access to a pool after a long day on the road. Nice optional breakfast too.

Brendon O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon O

Fantastiese verblyf.

The Nook Bed and Breakfast was fantasties. Skoon, netjies en uitstekend geleë. Die eienaar het die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel en seker te maak ons en ons baba is gemaklik. Sal verseker The Nook Bed en Breakfast aanbeveel vir enige iemand.

Andre Van Der Berg V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Van Der Berg V

Uitstekend.

Uitstekende diens kan nie vir beter vra nie.

Suretha G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha G

Was baie naby aan die hospitaal waar ons wou wees.

Goed ingerig en meer as net 'n oornag verblyf! Dankie vir Solar&Aircon! Pragtige tuin en baie stiller as wat mens verwag in hierdie besige terugreis tyd!

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marius K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Die verblyf was aanvaarbaar.

Ons as gesin kon rus na 'n lang tydjie op die pad. Die gasteverblyf is naby aan die mall geleë en kon ons maklik die geriewe gebruik.

Ferdinand P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand P

Vriendelike diens, pragtige eenheid en tuin en gerieflike ligging.

Rob se vriendelikheid en tegemoetkomendheid word hoog op prys gestel. Dankie vir die vriendelike diens, Rob. Die gastehuis en fasiliteite is goed toegerus, netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Die gastehuis het ook 'n baie goeie ligging en is maklik bereikbaar. Ons is veral dankbaar dat ons vierpotige kinders ook welkom was. Ons sal graag weer by The Nook oornag.

Wouter W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter W

Gemaklike bed.

Lekke kamer.

Henry G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G

Werksreis.

Skoon, netjies, goeie waarde vir geld, veilig en naby alles.

Sanli C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli C

Veilige, beskutte oornagverblyf.

Ons verblyf was bietjie kort om 'n volledige resensie te verskaf, het net voor 21:00 ingeteken en was weer voor 06:00 die volgende oggend uit. Ons is gasvry ontvang, die kamer was verhit toe ons daar aankom en die warm kombers op die bed reeds aan. Die gastehuis is skoon en netjies, kwaliteit handdoeke en beddegoed. Ek was aangenaam verras om 'n "plunger" en moerkoffie in die kamer te kry en vars melk in die yskas. Baie dankie daarvoor!

Jaco M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Goeie rus gehad in skoon en gerieflike kamer. Ons miniatuur schnauzer was welkom.

Itumeleng K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng K

It is clean.

The WiFi was a little weak but overall it was what I expected.

Leila G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leila G

Friendly reception and offer to accommodate our dog.

See stars.

Vera R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vera R

Skoon kamer, maar omgewing wat rus verstoor.

Die kamer is pragtig skoon en netjies, maar die omgewing het baie rusverstorende elemente (‘n hond wat om 04:00 onophoudelik blaf, hane wat kraai) en dit was moeilik om die aandag van personeel te bekom toe ons wou vertrek om die sleutels te oorhandig.

John H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Welcoming and friendly host.

Clean, comfortable room.

Jimmy W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy W

Very pleasant. Place is neat and tidy. You have everything you need.

Loadshedding is not a factor, geyser and aircon works during loadshedding. It is suitable for pets. Nice, well kept lawn and garden making it easier for the pet. Rob was on hand to see us. Thank you.

Astrid B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Wonderful service.

The host was friendly and service was excellent.

Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

What a lovely stay.

Close to everything in Kimberley, and run very efficiently. Friendly reception and clean facilities. Safe and secure with remote access to parking and rooms.

Andre Van Der Berg V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Van Der Berg V

Uitstekend. Vernaamlik dat ek my hondjie kon saam bring. Baie dankie.

Baie lekker gebly. Was net een aand daar.

Golie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Golie G

Rob was baie vriendelik, kamer baie netjies en skoon.

Daar moet beter klem geplaas word op wat alles ingesluit word by 'n bespreking. Die fout wat ek gemaak het was om aan te neem het dat ontbyt by die prys ingesluit was. Alhoewel die verblyf 'bed and breakfast' genoem word en die soek-enjin vir 'bed and breakfast' die plek aanbeveel het, was my ontbyt nie ingesluit gewees nie. Dit was 'n groot teleurstelling en sal ek voortaan eerder in 'n hotel boek waar daar nie onduidelikheid kan wees vir wat jy betaal nie.

Nelly W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly W

Perfect and perfect.

David is a star. Clean and friendly staff.

Lorrae T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrae T

Beautiful accommodation in a peaceful garden setting.

The bed was very comfortable and the facilities were well-planned with tea/coffee etc. The hosts were very friendly and welcoming.

Luchritia V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luchritia V

Lekker blyplek

Dit was 'n lekker plek om te rus. Goeie prys.

Kotie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V

Ideale oornagverblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Alles is baie netjies en skoon. Lekker rustige atmosfeer en binne kortafstand van winkels en besienswaardighede. Kan The Nook B&B beslis aanbeveel.

Rick E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E

Pleasant experience.

The gate bell had been put out of service by a storm. That needed to be fixed.

Adolph S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S

Aangenaam.

Die verblyf was baie aangenaam.

Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda V

Baie vriendelik ontvang

Handdoeke dun en baie hard. Gastekamer oorvol met nuttelose goedjjies en lappies. Plek is skoon maar oud.

Cornelis A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelis A

Goed vir randrekker. Nie vir sakereisiger nie.

Plek is geclutter.

Linda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie moeite deur die eienaar gedoen.

Het laataand vir ons gewag het nadat ons die hele dag op die pad was. Hul het dit ook maklik en gerieflik gemaak vir ons om weer douvoordag uit te gaan sonder om iemand te steur. Die veilige parkering agter geslote hekke en mure was vir ons belangrik omdat ons waardevolle items in die kar gehad het en nie als wou afdra net om te slaap en die volgende dag verder te ry nie, so dit was fantasties. Die plek is naby die N12 so kon weer gou op die pad wees. Die kamer was netjies en skoon, selfs met lugverkoeling wat lekker was na 'n lang dag op die pad. En hoe verfrissend om deur die vriendelikste kat gegroet en verwelkom te word. Ons sal definitief weer die plek gebruik.

Tersia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Gerieflike akkomodasie en vriendelike mense.

Net oor geslaap oppad Johannesburg toe. Goeie waarde vir geld.

Jan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Op vakansie.

Hierdie plek is baie goed, die mense is erg behulpsaam. Dis ’n mooi plek om te bly en het goeie kos.

Henk V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Great hospitality from arrival, very close to Shops and Lenmed Hospital. Room fully equipped with everything one would need. Very good secure parking on site. Quiet and very private. Lovely pool.

Highly recommended for business and leisure.

Hermien M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien M

Uitstekende verblyf.

Niks wat gesteur het nie.

Wilmie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie J

Vriendelike gemoedelike bestuur wat altyd gereed is om te help. Die kamers is netjies en koel in somerhitte.

Die bestuur was baie hulpvaardig en die diens strek verder as net die gewone. Mr Gibson het die konsul op die hande gedra. Sal aanbeveel vir internasionale besoekers. Kamers is netjies en ingerig met lugversorging wat baie nodig is in die somer. Die eenheid is in 'n stil area, 'n wonderlike alternatief vir besoekers op besigheid. Weereens baie dankie vir dit wat jul gedoen het vir ons. Dit word opreg waardeer.

Ronell C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell C

Ontspanne

Vriendelike ontvang. Alles is baie netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar oorslaap tydens besigheidsbesoek aan Kimberley

Pierre V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie skoon en netjies en op 3-ster-standaard.

Personeel was baie vriendelik en die eienaar baie verwelkomend. Sal dit beslis aanbeveel vir ander besoekers.

Ed S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ed S

Excellent service, marvelous hosts.

We arrived as strangers and left like friends.

Hennie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie T

Baie netjies. Goeie ontbyt.

Ek is allergies vir katte en vere. Bietjie probleme.

Colette L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Colette L

Nie 'n aangename ondervinding nie en glad nie waarde vir geld nie.

Ons is ontvang deur die tuinwerker. Geriewe was voldoende en skoon maar nie veilig gevoel nie. Dwelmgebruikers op die straathoek. Hulle bied nie aandete aan nie moes met 'n gepakte kar in 'n onveilige area ry opsoek na kos. Daar was verder miskommunikasie oor ontbyt tussen webtuiste en The Nook so eers is ons meegedeel dat ek te veel betaal het toe ek navraag doen oor ontbyt is ek meegedeel dat daar nie vir ons beplan is nie - kon nie wag om weg te kom nie. Ten minste 'n stil nagrus gehad in 'n skoon kamer.

Nelius B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius B

Neat and tidy.

Comfortable, and private, clean facilities. Close to all activities in Kimberley.

Miriam W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam W

The owner was not present, but his staff were helpful. Thank you for your hospitality.

Will definitely make use of your services when I visit Kimberley again.

Alwyn C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Baie goed.

Fyn detail in die verblyf. Elektriese kombers vir koue nag toe ons oorbly. Verwarmer reeds in kamer met aankoms. Het ons gebel en navraag gedoen waar ons is ens. Baie hulpvaardige en vriendelike eienaar.

Therese L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L

Baie lekker gebly.

Lekker rustige atmosfeer. Alles was baie mooi skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Babette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babette J

Perfect stay.

Everything was very neat and the location was exactly what we needed. The host was friendly and very helpful. We will go back again with pleasure.

Darryn R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn R

Great.

Friendly reception, lovely people, would highly recommend, everything was great.

Lynette O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Baie gerieflik, maar huislik.

Ons het heerlik gewoon, miskien kan hul net DStv oorweeg vir mense wat dalk saans iets op TV wil kyk.

Coreen K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen K

Vriendelik veilig en ontspanne.

Lekker rustige atmosfeer.

Carlien F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Het lekker gebly en alles gehad wat nodig was.

Alles in orde. Goeie inligting oor Kimberley gekry. Bed nie 100% gemaklik gwees nie. Verder niks om oor te kla nie.

Ronel F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel F

Baie lekker.

Verblyf was heerlik en die diens wat ons ontvang het van die eienaars was van die hoogste gehalte. Die omgewing is rustig en veilig. Kamers is baie netjies en mooi.

Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawsonstraat 65, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjdlOGE0LWNmOTQtNGU1Yy04MzcyLWY3Yzc3YTgwOTBhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 65 Lawson Street Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.754950568893 24.763265860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang