Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ruben R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik en vriendlik. Dit was baie lekker en ons het heerlik gebly. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very pleasant stay for a stopover. Very polite and efficient staff. Great to have access to a pool after a long day on the road. Nice optional breakfast too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantastiese verblyf. The Nook Bed and Breakfast was fantasties. Skoon, netjies en uitstekend geleë. Die eienaar het die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel en seker te maak ons en ons baba is gemaklik. Sal verseker The Nook Bed en Breakfast aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Van Der Berg V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Uitstekend. Uitstekende diens kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Was baie naby aan die hospitaal waar ons wou wees. Goed ingerig en meer as net 'n oornag verblyf! Dankie vir Solar&Aircon! Pragtige tuin en baie stiller as wat mens verwag in hierdie besige terugreis tyd!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius K
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Die verblyf was aanvaarbaar. Ons as gesin kon rus na 'n lang tydjie op die pad. Die gasteverblyf is naby aan die mall geleë en kon ons maklik die geriewe gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdinand P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vriendelike diens, pragtige eenheid en tuin en gerieflike ligging. Rob se vriendelikheid en tegemoetkomendheid word hoog op prys gestel. Dankie vir die vriendelike diens, Rob. Die gastehuis en fasiliteite is goed toegerus, netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Die gastehuis het ook 'n baie goeie ligging en is maklik bereikbaar. Ons is veral dankbaar dat ons vierpotige kinders ook welkom was. Ons sal graag weer by The Nook oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter W
1 nag
4.8
Mrt 2023

Gemaklike bed. Lekke kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry G
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Werksreis. Skoon, netjies, goeie waarde vir geld, veilig en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawsonstraat 65, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjdlOGE0LWNmOTQtNGU1Yy04MzcyLWY3Yzc3YTgwOTBhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 65 Lawson Street Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.754950568893 24.763265860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang