The Nuthouse Hilton
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cuckoo-laan 4a, Hilton, , 3245, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 850R1 480 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Nuthouse Hilton is in 'n dorpie tussen Howick en Pietermaritzburg geleë. Die selfsorghuis bied rustige verblyf in 'n pragtige groen area van Hilton.
Dié faste-afdeling het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n groot leefarea, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n pootjiesbad, stort en 'n toilet. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, koffiemasjien, menger, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dek het 'n draagbare braai, asook tafels en stoele.
Die verblyf het steil trappe wat nie vir alle gaste geskik is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Cuckoo-laan 4a, Hilton, , 3245, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cuckoo-laan 4a, Hilton, , 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang