Oak Lane Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan.
Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare waaiers vir die somer, verwarmers en elektriese komberse in die winter. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toiletgeriewe word verskaf. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n bykomende fooi en word in die eetkamer bedien. Elke kamer het dubbel- of driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2-enkelbedkamer is toegerus vir selfsorg en het 'n toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei. Addisionele beddens kan op vooraf kennisgewing bygevoeg word. Rook is verbode in al die kamers.
Die area bied genoeg geriewe insluitend roei, kunsvlieghengel en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Gaste dink Oak Lane Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap