Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oak Potch

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Minnie D
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig. Baie lekker gekuier. Baie netjies. Sal beslis volgende jaar weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lothar M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Very friendly service. They were very helpful to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly en baie sentraal naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niklaas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Our stay was awesome. You take communication to another level. We can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Naweek verblyf vir ouer van student. Baie netjies en gerieflik, naby universiteit. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was 'n baie goeie besluit gewees. Ons het 'n groot kamer gehad met baie goeie diens. Dit was 'n baie goeie besluit gewees. Ons het 'n groot kamer gehad met baie goeie diens. Die meubels is van 'n baie goeie gehalte en dit was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik, billike verblyf. Skoon netjiese verblyf, die waaier moet kan werk tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjies skoon en gerieflik. Baie netjies, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Home away from home. Eerste op my lys! Dit het gevoel of ek by die huis is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Veilig. Bekostigbaar. Vriendelike diens. Baie lekker gebly. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R702
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R702
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R702 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang