Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oak Potch

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Oak Potch bied gerieflike gastekamers in die hartjie van Potchefstroom. Hierdie ouwêreldse gastehuis is ideaal naby die Potchefstroom Universiteit en NWU-kampus.

Verblyf by The Oak Potch word gebied in verskeie unieke versierde kamers. Elke kamer het ’n privaat badkamer en geriewe soos lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete kan teen ’n ekstra koste gereël word.

Die gastehuis het ’n gemeenskaplike kombuis en leefarea, ’n groot swembad, ’n glastuinhuisie in ’n goed versorgde tuin, sowel as veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

The Oak Potch is naby die sportsplein en die Mooirivier Junction winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 60 resensies vir The Oak Potch
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Oak Potch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang